Baie dankie #plattelandtoe en VIA TV dat julle Boplaas 1743 Landgoed en Boplaas Gastehuis so mooi kom vasvang het. Dit was n voorreg om julle span by ons te he @seanvannoordwyk 👋🏼
Kyk hier om bietjie meer van ons te leer.
- het jy geweet Boplaas 1743 Landgoed is die oudste Familie besigheid, wat al 280 jaar in die van der Merwe Familie se besit is.
- op ons stoep spog ons met n druiwestok wat al oor die 220 jaar oud is, en oes steeds elke jaar kristaldruiwe van hom af, terwyl hy vir ons heerlike skadu bied vir n middag braaitjie saam vriende & familie.
- woonagtig op Boplaas is Schalk (10de geslag) en Kyla van der Merwe, met hulle seun Fanie (11de geslag)
Ons sien julle in 2024! Bespreek gerus jou werftoer en museum besoek gedurende jou verblyf by Boplaas Gastehuis!! En kom deel saam in ons ryk geskiedenis
Boplaas Snow
The snow started falling on Boplaas, in between the rain❄️💧