Agulhas Vakansiehuis

Agulhas Vakansiehuis Gesellige selfsorg akkommodasie in die hartjie van Agulhas - Suidste Punt van Afrika.

BESKIKBAAR 20 TOT 27 DESEMBER a.g.v. kanselasie!Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in die hart van Agulh...
09/12/2024

BESKIKBAAR 20 TOT 27 DESEMBER a.g.v. kanselasie!
Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in die hart van Agulhas teen R900 per nag - langs die see, naby die lighuis.
2 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met mikrogolf, yskas, vrieskas, klein oond en buite braaigeriewe.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Netflix en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R900 per nag - minimum 4 nagte.

BESKIKBAAR VANAF 21 TOT 30 DESEMBER 2024:Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R900 per nag...
05/12/2024

BESKIKBAAR VANAF 21 TOT 30 DESEMBER 2024:
Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R900 per nag - langs die see, naby die lighuis.
2 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met mikrogolf, yskas, vrieskas, klein oond en buite braaigeriewe.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Netflix en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R900 per nag - minimum 4 nagte.

BESKIKBAAR LANGNAWEEK VAN 13 tot 16 Desember 2024:Gesellige selfsorg huis vir 5 gaste in Agulhas teen R1200 per nag -  l...
05/12/2024

BESKIKBAAR LANGNAWEEK VAN 13 tot 16 Desember 2024:
Gesellige selfsorg huis vir 5 gaste in Agulhas teen R1200 per nag - langs die see, naby die lighuis.
3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, 'n braaikamer, kombuis met yskas, vrieskas, mikrogolf en oond.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Openview en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R1200 per nag.
ONGELUKKIG REEDS VOL BESPREEK VIR DIE RES VAN DESEMBER EN JANUARIE.

BESKIKBAAR VIR DESEMBER - vanaf 16 Desember tot 3 Januarie!Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas...
29/11/2024

BESKIKBAAR VIR DESEMBER - vanaf 16 Desember tot 3 Januarie!
Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R900 per nag - langs die see, naby die lighuis.
2 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met mikrogolf, yskas, vrieskas, klein oond en buite braaigeriewe.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Netflix en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R900 per nag - minimum 4 nagte gedurende Kersfees of Nuwejaar.

BESKIKBAAR VIR SEPTEMBER EN DESEMBER:Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R900 per nag - l...
15/09/2024

BESKIKBAAR VIR SEPTEMBER EN DESEMBER:
Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R900 per nag - langs die see, naby die lighuis.
2 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met mikrogolf, yskas, vrieskas, klein oond en buite braaigeriewe.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Netflix en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R900 per nag (min 3 nagte gedurende September skoolvakansie).

STEEDS BESKIKBAAR VIR SEPTEMBER VAKANSIE:Gesellige selfsorg huis vir 5 gaste in Agulhas teen R1200 per nag -  langs die ...
15/09/2024

STEEDS BESKIKBAAR VIR SEPTEMBER VAKANSIE:
Gesellige selfsorg huis vir 5 gaste in Agulhas teen R1200 per nag - langs die see, naby die lighuis.
3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, 'n braaikamer, kombuis met yskas, vrieskas, mikrogolf en oond.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Openview en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R1200 per nag (min 3 nagte gedurende September skoolvakansie).

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas beskikbaar a.g.v. kanselasie. WhatsApp of...
06/09/2024

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas beskikbaar a.g.v. kanselasie. WhatsApp of bel 060 352 3231 vir besprekings.
Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R850 per nag - 30 km buite Bredasdorp langs die see, naby die lighuis.
2 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met mikrogolf, yskas, vrieskas, klein oond en buite braaigeriewe.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Netflix en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R850 per nag (min 2 nagte gedurende NAMPO Week).

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas a.g.v laat kanselasie: 060 352 3231Gesell...
04/09/2024

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas a.g.v laat kanselasie: 060 352 3231
Gesellige selfsorg huis vir 5 gaste in Agulhas teen R1050 per nag - 30 km buite Bredasdorp langs die see, naby die lighuis.
3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, 'n braaikamer, kombuis met yskas, vrieskas, mikrogolf en oond.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Openview en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R1050 per nag (min 2 nagte gedurende NAMPO Week).

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas.Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vi...
27/03/2024

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas.
Gesellige selfsorg woonstel beskikbaar vir 4 gaste in Agulhas teen R900 per nag - 30 km buite Bredasdorp langs die see, naby die lighuis.
2 Slaapkamers, 1 badkamer, kombuis met mikrogolf, yskas, vrieskas, klein oond en buite braaigeriewe.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Netflix en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R900 per nag (min 3 nagte gedurende NAMPO Week).

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas.Gesellige selfsorg huis beskikbaar vir 5 ...
27/03/2024

NAMPO BREDASDORP 11 tot 14 Sept 2024 - Akkommodasie in die hartjie van Agulhas.
Gesellige selfsorg huis beskikbaar vir 5 gaste in Agulhas teen R1200 per nag - 30 km buite Bredasdorp langs die see, naby die lighuis.
3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, 'n braaikamer, kombuis met yskas, vrieskas, mikrogolf en oond.
Ten volle uitgerus met beddegoed, handdoeke, braaigeriewe, eetgery, internet, Openview en alles wat jy benodig.
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings en navrae - R1200 per nag (min 3 nagte gedurende NAMPO Week).

NOG BESKIKBAAR VIR LANGNAWEEK VAN 21 - 24 MAART en JUNIE SKOOLVAKANSIE! - WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir bespreking...
05/03/2024

NOG BESKIKBAAR VIR LANGNAWEEK VAN 21 - 24 MAART en JUNIE SKOOLVAKANSIE!
- WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings.
Gesellige selfsorg vakansiewoonstel vir 4 gaste in die hartjie van Agulhas:
- 2 Slaapkamers, 1 vol badkamer, toegerusde kombuis en TV Kamer.
- Ten volle toegerus met beddegoed, handdoeke, eetgery, buite braaigeriewe, yskas en vrieskas, mikrogolf, Netflix en Fibre internet.
- 2 minute stapafstand vanaf die see en 3 minute ry vanaf Suidpunt lighuis en Struisbaai strande.
- R900 per nag (min 2 nagte vir langnaweek, min 4 nagte in Junie skoolvakansie)
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings.

NOG BESKIKBAAR VIR LANGNAWEEK VAN 21 - 24 MAART en JUNIE SKOOLVAKANSIE! - WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir bespreking...
05/03/2024

NOG BESKIKBAAR VIR LANGNAWEEK VAN 21 - 24 MAART en JUNIE SKOOLVAKANSIE!
- WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings.
Gesellige selfsorg vakansiehuis vir 5 gaste in die hartjie van Agulhas:
- 3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, toegerusde kombuis, TV Kamer en 'n braaikamer op die stoep.
- Ten volle toegerus met beddegoed, handdoeke, eetgery, braaigeriewe, yskas en vrieskas, mikrogolf, OpenView en Fibre internet.
- 2 minute stapafstand vanaf die see en 3 minute ry vanaf Suidpunt lighuis en Struisbaai strande.
- R1200 per nag (min 2 nagte vir langnaweek, min 4 nagte in Junie skoolvakansie)
WhatsApp of skakel 060 352 3231 vir besprekings.

Address

10 Neethling Street
L'Agulhas
7287

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agulhas Vakansiehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Agulhas Vakansiehuis:

Share