Tarentaal nes at Leeupoort vakansiedorp

Tarentaal nes at Leeupoort vakansiedorp Self catering holiday home

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Engela Upton, Louis Koekemoer
26/09/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Engela Upton, Louis Koekemoer

πŸŒ³πŸ¦’πŸͺΊπŸ’πŸŒΏπŸΏβ˜˜οΈπŸ—Leeupoort vakansiedorp Tussen Thabazimbi en Bela Bela Tarentaal nes beskikbaar op lekker slaap(pryslys volgens ...
22/06/2024

πŸŒ³πŸ¦’πŸͺΊπŸ’πŸŒΏπŸΏβ˜˜οΈπŸ—
Leeupoort vakansiedorp
Tussen Thabazimbi en Bela Bela

Tarentaal nes beskikbaar op lekker slaap(pryslys volgens webwerf) of bespreek direk

Selfs sorg huis met private "splash pool" by die huis.
πŸŠπŸ€½β€β™€οΈπŸ„
Huisves 6 volwassenes, 2 kinders

R600x2 persone per nag
R100 ekstra per persoon per nag.
Weeks dae buite seisoen.
-----------
R750x2 persone per nag
R125 ekstra per nag
------
Eenmalige R490 voertuig toegang, huis voorbereiding en skoon linne.
R100 per voertuig ekstra
----------
R850 terug betaalbaar sleutel deposit.
----------
Winter afslag 15% tot einde Augustus 2024
4 nagte of meer 15% afslag
076 915 2162 whatsapp
Yolanda

16/05/2024
Vakansie tyd is om die draai. Bespreek nou jou warm winter vakansie.Limpopo 55km vanaf Thabazimbi en 82km vanaf Bella Be...
16/05/2024

Vakansie tyd is om die draai.
Bespreek nou jou warm winter vakansie.
Limpopo 55km vanaf Thabazimbi en 82km vanaf Bella Bella
πŸ¦’πŸ¦“πŸ— Leeupoort vakansiedorp
Kontak
Yolanda Jones
076 915 2162.
Volg ons gerus op lekker slaap.

Goeie nuus ‼️Daar is nog plek vir jou fantasties warm vakansieπŸŒ…

πŸ’₯Kry 10% afslag vir op nippertjie bespreking, ook so beskikbaar op lekker slaap webwerf.πŸ‘πŸ‘

Minimum 2nagte verblyf.

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž akkommodasie selfsorg huis besikbaar.
Slaap 6 volwassenes en 2 kinders

Hierdie is die ideale gesin's wegbreek.

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 4 nagte en meer geniet 15% afslag.

Fietsry terrein
Verkenners uitstappies
Wildreservaat eie voertuig gratis
Publieke swembad 2

R580 p/n 2volwassene buite seisoen.
R80 p/p/n ekstra.
R680 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
R100 p/p/n ekstra.
Huisves:
6 volwassenes en 2 kinders

Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost, 1 voertuig toegang R490 per bespreking.
R100 per extra voertuig
Open view e-TV
Smart tech TV

Ook beskikbaar op volgende webwerf.
SA slaap ground #

πŸ‘€Daars nog kans vir die laat slapers ‼️ vakansie datums nog beskikbaar πŸŒ…πŸ’₯11- 17 Desember 2023πŸ‘πŸ‘Minimum 2nagte verblyf.πŸš΅β€...
04/12/2023

πŸ‘€Daars nog kans vir die laat slapers ‼️ vakansie datums nog beskikbaar πŸŒ…

πŸ’₯11- 17 Desember 2023πŸ‘πŸ‘

Minimum 2nagte verblyf.

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.
Slaap 6 volwassenes en 2 kinders

Hierdie is die ideale gesin's wegbreek. Rustigheid in die hartjie van die natuur.

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 5 nagte en meer geniet 15% afslag.

Fietsry terrein
Verkenners uitstappies
Wildreservaat eie voertuig gratis
Publieke swembad 2

R700 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
R100 p/p/n ekstra.
Huisves:
6 volwassenes en 2 kinders

Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost, 1 voertuig toegang R460 per bespreking.
R100 per extra voertuig
Open view e-TV
Smart tech TV
Lugversorging in leefarea en hoofslaapkamer

Direkte bespreking: whatsapp
Yolanda Jones
076 915 2162 of
Erika de Beer
082 785 0952

Ook beskikbaar op volgende webwerf.
SA slaap ground #

Goeie nuus ‼️Daar is nog plek vir jou fantasties warm vakansieπŸŒ…πŸ’₯Kry 10% afslag vir op nippertjie bespreking, ook so besk...
21/06/2023

Goeie nuus ‼️Daar is nog plek vir jou fantasties warm vakansieπŸŒ…

πŸ’₯Kry 10% afslag vir op nippertjie bespreking, ook so beskikbaar op lekker slaap webwerf.πŸ‘πŸ‘
22/23 - 25 Junie'23 skool vakansie
03 - 05 Julie'23 skool vakansie
17 - 23 Julie'23 buite seisoen
Minimum 2nagte verblyf.

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.
Slaap 5 volwassenes en 2 kinders

Hierdie is die ideale gesin's wegbreek.

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 5 nagte en meer geniet 15% afslag.

Fietsry terrein
Verkenners uitstappies
Wildreservaat eie voertuig gratis
Publieke swembad 2

R580 p/n 2volwassene buite seisoen.
R80 p/p/n ekstra.
R680 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
R100 p/p/n ekstra.
Huisves:
5 volwassenes en 2 kinders

Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost, 1 voertuig toegang R460 per bespreking.
R100 per extra voertuig
Open view e-TV
Smart tech TV

Direkte bespreking:
Erika de Beer.
Whatsapp 082 785 0952

Ook beskikbaar op volgende webwerf.
SA slaap ground #

Baie welkom aan ons nuwe Tarentaal nes volgelinge.πŸ˜‰Seef le Roux, Perie Coetzer, Ada Oberholzer, Emma Visagie
15/06/2023

Baie welkom aan ons nuwe Tarentaal nes volgelinge.πŸ˜‰

Seef le Roux, Perie Coetzer, Ada Oberholzer, Emma Visagie

Goeie nuus ‼️Daar is nog plek vir jou fantasties warm vakansieπŸŒ…15 - 19 Junie'23 lang naweek.πŸ’₯Kry 10% afslag vir op nippe...
13/06/2023

Goeie nuus ‼️Daar is nog plek vir jou fantasties warm vakansieπŸŒ…
15 - 19 Junie'23 lang naweek.
πŸ’₯Kry 10% afslag vir op nippertjie bespreking, ook so beskikbaar op lekker slaap webwerf.πŸ‘πŸ‘
22 - 28 Junie'23 skool vakansie
03 - 05 Julie'23 skool vakansie
17 - 23 Julie'23 buite seisoen
Minimum 2nagte verblyf.

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.
Slaap 5 volwassenes en 2 kinders

Hierdie is die ideale gesin's wegbreek.

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 5 nagte en meer geniet 15% afslag.

Fietsry terrein
Verkenners uitstappies
Wildreservaat eie voertuig gratis
Publieke swembad 2

R580 p/n 2volwassene buite seisoen.
R80 p/p/n ekstra.
R680 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
R100 p/p/n ekstra.
Huisves:
5 volwassenes en 2 kinders

Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost, 1 voertuig toegang R460 per bespreking.
R100 per extra voertuig
Open view e-TV
Smart tech TV

Direkte bespreking:
Erika de Beer.
Whatsapp 082 785 0952

Ook beskikbaar op volgende webwerf.
SA slaap ground #

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.Slaap 5 volwassen...
21/04/2023

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.
Slaap 5 volwassenes en 2 kinders

Hierdie is die ideale gesin's wegbreek.

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 5 nagte en meer geniet 15% afslag.

Fietsry terrein
Verkenners uitstappies
Wildreservaat eie voertuig gratis
Publieke swembad 2

R580 p/n 2volwassene buite seisoen.
R80 p/p/n ekstra.
R680 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
R100 p/p/n ekstra.
Huisves:
5 volwassenes en 2 kinders

R60 per voertuig registrasie en toegang.
Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost, voertuig toegang R460 per bespreking.
Open view e-TV
Smart tech TV

Direkte bespreking:
Erika de Beer.
Whatsapp 082 785 0952

Ook beskikbaar op volgende webwerf.
SA slaap ground #

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.Slaap 5 volwassen...
01/03/2023

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.
Slaap 5 volwassenes en 2 kinders

Hierdie is die ideale gesin's wegbreek.

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 5 nagte en meer geniet 15% afslag.

Fietsry terrein
Verkenners uitstappies
Wildreservaat met eie voertuig
Publieke swembad 2

R550 p/n 2volwassene buite seisoen
R80 per persoon p/n ekstra.
R680 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
Huisves:
5 volwassenes en 2 kinders

R60 per voertuig registrasie en toegang.
Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost R400 per bespreking.
Open view e-TV

Direkte bespreking:
Erika de Beer.
Whatsapp 082 785 0952

Ook beskikbaar op volgende webwerf.
SA slaap ground online marketing #

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.Slaap 5 volwassen...
02/02/2023

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.
Slaap 5 volwassenes en 2 kinders

Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 5 nagte en meer geniet 15% afslag.

R550 p/n 2volwassene buite seisoen
R80 per persoon p/n ekstra.
R680 p/n 2volwassene binne seisoen en lang naweke.
Huisves:
5 volwassenes en 2 kinders

R60 per voertuig registrasie en toegang.
Beddegoed, linne en voorbereiding/skoonmaak kost R400 per bespreking.
Open view e-TV - smart TV

Direkte bespreking:
Erika de Beer.
Whatsapp 082 785 0952

Ook beskikbaar die webwerwe:
SA slaap ground online marketing #

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela. Selfsorg akkommodasie huis besikbaar.Slaap 5 volwassen...
11/01/2023

03/01/2023

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela.Begin die nuwe jaar met vakansie.Laaste beskikbare datu...
14/12/2022

πŸš΅β€β™‚οΈπŸŠπŸ¦“πŸƒπŸ¦’πŸž Leeupoort vakansiedorp. Tussen Thabazimbi en Bela Bela.
Begin die nuwe jaar met vakansie.
Laaste beskikbare datums in Januarie 2023
07-15 en 25-31 Januarie 2023
Minimum verblyf 2nagte.
Lang verblyf 4 nagte en meer geniet 15% afslag.
R500 p/n 2volwassene
R150 per persoon p/n ekstra.
Huis slaap 5 volwassenes + 2 kinders, Kinders onder 12 gratis πŸ₯³
R60 per voertuig registrasie en toegang.
Beddegoed en linne ingesluit, R400 per bespreking.
SA slaap ground online marketing #
Kontak Erika whatsapp
0827850952

πŸŒ…πŸ˜οΈWegbreek πŸ—πŸ¦“πŸ—Leeupoort vakansiedorp Limpopo72km vanaf Bela Bela en 58km vanaf ThabazimbiSelfsorg huis slaap 5 volwasse...
28/11/2022

πŸŒ…πŸ˜οΈWegbreek πŸ—πŸ¦“πŸ—
Leeupoort vakansiedorp Limpopo
72km vanaf Bela Bela en 58km vanaf Thabazimbi
Selfsorg huis slaap 5 volwassenes en 2 kinders.
2 publieke πŸŠπŸŠβ€β™€οΈπŸŠβ€β™‚οΈ swembaddens
Wild reservaat ritte met eie voertuigπŸ¦“πŸ—πŸ¦’πŸΏοΈ
Staproetes πŸƒβ€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈen fits ryπŸš΅πŸš΅β€β™€οΈ terrein vir die aktiewe
So baie rustigheid, die diere kom kuier op jou voorstoep.
Sien aangehegde kalender foto vir beskikbare datums.
Lang verblyf geniet ⁉️ 15%af slag.
R850-00 per nag binne seisoen vir 4 volwassenes, kinders onder 12 Jr gratis
Tarentaal nes is ook op
# lekker slaap online marketing SA # travel ground #
Kontrak Erika 0827850952 whatsapp
Ekstra koste 460 administrasie, voertuig registrasie toegang, linne en voorbereiding koste. πŸ“πŸš˜πŸ›ŒπŸ§ΌπŸ§Ή

🌳Kort 'n wegbreek β‰οΈπŸ¦“πŸ—πŸ¦’πŸŒ„Leeupoort vakansiedorp dorp.72km vanaf Bela Bela en 58km vanaf Thabazimbi.Selfsorg huis slaap 5 ...
18/11/2022

🌳Kort 'n wegbreek ⁉️
πŸ¦“πŸ—πŸ¦’πŸŒ„Leeupoort vakansiedorp dorp.
72km vanaf Bela Bela en 58km vanaf Thabazimbi.
Selfsorg huis slaap 5 volwassenes en 2 kinders
2 publieke swembaddens
Wild reservaat ritte met eie voertuig
Staproetes en fits ry terrein vir die aktiewe gesin
R850-00 per nag binne seisoen en naweke per nag 4 persone.
R750 mid week buite seisoen per nag 4 persone.
Geen troeteldiere.
Kontrak Erika 0827850952 whatsapp
Vir u gemoedsrus is ons ook beskikbaar op
slaap Online marketing SA # travel ground #
Administrasies, hek toegang 1 voertuig en voorbereiding koste Eenmaalig R460-00
Terugbetaalbare sleutels en breekware deposito R750-00

Leeupoort vakansiedorpπŸ¦“πŸ—πŸ¦’πŸ˜οΈπŸŒ±Now that's the lifestyle.Natuur at it's best.72km drive from Bela Bela en 58km drive from Th...
08/11/2022

Leeupoort vakansiedorp
πŸ¦“πŸ—πŸ¦’πŸ˜οΈπŸŒ±
Now that's the lifestyle.
Natuur at it's best.
72km drive from Bela Bela en 58km drive from Thabazimbi
Limited space available.
Weekends
25-27 November 2022
09-11 December 2022
Get 10% discounts on long stay this holiday , 5days or more.
Open dates for long stay
21-30 November 2022
05-15 December 2022
R850-00 per night for 4 people. Self catering.
House sleeps 5 adults and 2 children.
2 publieke swimming pools
Hiking and cycling terrain for the family
Animal reserve
Contact Erika de Beer
WhatsApp 0827850952
Also available on
slaap online marketing # Travel ground #

Address

R516
Leeupoort
0486

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tarentaal nes at Leeupoort vakansiedorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tarentaal nes at Leeupoort vakansiedorp:

Videos

Share