
16/02/2025
📍Corona del Mar 5 ~ Uvongo
Lieflike ruim selfsorg eenheid beskikbaar vir enige tyd van die jaar💛
Hierdie eenheid bied slaap plek aan 8 gaste!
♡ 4 slaap kamers
♡ 2.5 badkamers
♡ tenvolle toegeruste kombuis met was geriewe
♡ groot leefarea
♡ eie toegeboude erf met braai
♡ vol DStv pakket
♡ parkering vir 2 voertuie
♡ swembad in kompleks
♡ 300m loopafstand na strand
⛔️ongelukkig nie diere vriendelik nie!
✅Buite seisoen tarief vanaf R850 per nag
✅Skool vakansies en lang naweke R1400 per nag
✅Desember R1950 per nag
✅Termes en Voorwaardes geld
ℹ️Vir besprekings, kontak Adina
📞0797705146
📩[email protected]