Marloth Park, Liefde en Genade

Marloth Park, Liefde en Genade Wildlife
(1)

Aandag aandag!!!Spesiale prys vir n lekker wegbreek geleentheid.Vanaf 01 Mei tot 14 Junie 2024 @ R750 per nag (moet 2 na...
08/05/2024

Aandag aandag!!!
Spesiale prys vir n lekker wegbreek geleentheid.
Vanaf 01 Mei tot 14 Junie 2024 @ R750 per nag (moet 2 nagte of meer wees)

Kom rus lekker in die stil atmosfeer van die laeveld, weg van die gejaagde besige lewe. Beleef die groenerige bosveld met al die mooi wilde diere.

7 slp vakansie huis
• 3 kamers
• 1en half badkamer
• aircons
• oopkyk TV
• braai geriewe
• Yskas & Vrieskas
• whirlpool bath
• groot deck
• alle linne en handdoeke word voorsien

Boek nou om teleurstelling te voorkom.

Kontak Petro vir enige navrae en besprekings op 082 325 4632

16/11/2022
Kom geniet die fees seisoen in die rustige atmosfeer van die laeveld.Aanskou die pragtige groenerigheid van die bosveld ...
16/11/2022

Kom geniet die fees seisoen in die rustige atmosfeer van die laeveld.Aanskou die pragtige groenerigheid van die bosveld met al sy wilde diere en die nuwe aankomelinge.Geniet die nagtelike geluide terwyl die tjoppies sis op die kole.Waterpark ook beskikbaar vir kinders in die park.

7 slp vakansie huis
• 3 kamers
• 1en half badkamer
• aircons
• oopkyk TV
• braai geriewe
• Yskas & Vrieskas
• whirlpool bath
• groot deck
• alle linne en handdoeke word voorsien

Datums beskikbaar:
22/11/22 - 30/11/22 - R800 per nag
01/12/22 - 25/12/22 - R1100 per nag
03/01/23 - 08/01/23 - R1100 per nag
09/01/23 - 31/01/23 - R800 per nag

Boek nou om teleurstelling te voorkom.

Kontak Petro vir enige navrae en besprekings op 082 325 4632

7 slp vakansie huis• 3 kamers• 1en half badkamer• aircons• oopkyk TV• braai geriewe• Yskas & Vrieskas• whirlpool bath• g...
18/10/2022

7 slp vakansie huis
• 3 kamers
• 1en half badkamer
• aircons
• oopkyk TV
• braai geriewe
• Yskas & Vrieskas
• whirlpool bath
• groot deck
• alle linne en handdoeke word voorsien

Datums beskikbaar:
18/10/22 - 31/10/22
01/11/22 - 30/11/22
01/12/22 - 25/12/22

Kom geniet die stilte en ontspan weg van die besige stads lewe.Sien die wilde leeus,kameelperde,hiënas,zebras ens.Waterpark vir kinders ook beskikbaar in park.

Kontak Petro vir enige navrae en besprekings op 082 325 4632

01/10/2022
20/07/2022

Address

Duikerlaan
Mbombela
3743

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marloth Park, Liefde en Genade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marloth Park, Liefde en Genade:

Share