10/02/2025
VEREISTES -
*Matriek
*Afrikaans
*Rekenaarvaardig: Excel, Word, Outlook
*Bestuurslisensie en eie voertuig
*Nie roker
*Pro-aktief
*Afgeronde voorkoms
*Tussen 22 en 30jr oud.
MOET ONDER HEWIGE DRUK KAN WERK EN TEEN VINNIGE PAS!!!
Werksure 07:00 - 17:00 Maan - Vry
Salaris R8000.00.
stuur 2 blad CV en 'n onlangse foto na [email protected]
***Slegs kandidate wat aan die bogemelde kriteria voldoen sal oorweeg word.
ISF Pumps & Pipes