31/01/2025
Bespreek nou vir April langnaweek🎊👉17de April tot 21ste.
Pryse R680 per nag 2 gaste
👉 R880.00 per nag 2 gaste
👉R1200.00 per nag 4 gaste
👉R1480.00 per nag 6 gaste
🏡Selfsorg eenheid
🏡Volledig toegerus
👉Speelpark vir kinders
👉Swembad
🎏🏝Hengel
Plek-Skier landgoed Oranjeville
Nie diere vriendelik nie 🐕🦮🐕🦺
Whatsapp vir meer inligting en vir n bespreeking 082 920 8884