Garden Route Explorers

Garden Route Explorers We provide tours and treks for travelers who want to discover places and challenge themselves.

04/05/2025

Kom stap die mooie Walvis Staproete in die De Hoop Reservaat saam 13 tot 18 Februarie 2026. Beperkte plekke beskikbaar. Koste R5950 per persoon en sluit die volgende in.
Cape Nature Stapfooi en bewaringsfooi
5 nagte verblyf in ten volle toegeruste hutte op die staproete. Koste van kratte vir slackpacking asook twee koelhouers ingesluit.
Vervoer terug na beginpunt by Potberg einde van stap.
Alle aandetes. Jy hoef slegs vir ontbyt en snacks gedurende die stap te sorg.
Dep R3500 om plek te verseker.
Kontak stoney by 0836099683 om jou plek op die pragtige roete te verseker.

Ons het nog 'n paar plekke oop vir die Walvisroete 13 tot 18 Februarie 2026. Bespreek nou! Koste R5950.00 pp sluit die p...
02/05/2025

Ons het nog 'n paar plekke oop vir die Walvisroete 13 tot 18 Februarie 2026. Bespreek nou! Koste R5950.00 pp sluit die permit, kratte vir slackpacking, akkommodasie, koelbokse, bewaringsfooi, n gids en vervoer terug na voertuie in. Dep R3500 verseker jou plek op die staptoer.
Kontak Stoney by 0836099683 om plek te bespreek.

26/04/2025
Kom stap die mooie Walvis Staproete in die De Hoop Reservaat saam 13 tot 18 Februarie 2026. Beperkte plekke beskikbaar. ...
26/04/2025

Kom stap die mooie Walvis Staproete in die De Hoop Reservaat saam 13 tot 18 Februarie 2026. Beperkte plekke beskikbaar. Koste R5950 per persoon en sluit die volgende in.
Cape Nature Stapfooi en bewaringsfooi
5 nagte verblyf in ten volle toegeruste hutte op die staproete. Koste van kratte vir slackpacking asook twee koelhouers ingesluit.
Vervoer terug na beginpunt by Potberg einde van stap.
Alle aandetes. Jy hoef slegs vir ontbyt en snacks gedurende die stap te sorg.
Dep R3500 om plek te verseker.
Kontak stoney by 0836099683 om jou plek op die pragtige roete te verseker.

Attention all adventure seekers, come and join us on an epic 5-day rafting (3-days on the river) adventure you will alwa...
18/04/2025

Attention all adventure seekers, come and join us on an epic 5-day rafting (3-days on the river) adventure you will always remember!

This adventure takes place from the 7th to the 11th of November 2025 between Hopetown and Douglas, in the Northern Cape, over a distance of approximately 55 km!

THE FULLY INCLUSIVE PRICE IS R5,900 PER PERSON
Please note:
1. No passports are required
2. All hearty meals are supplied and included in the price.
3. No previous rafting experience is required, only a moderate level of fitness, and the ability to swim.
4. All rafting equipment is supplied
5. Free, safe parking for vehicles and motorcycles
6. Key camping gear is provided (tent, mattress, groundsheet)
7. Children from 7 years of age can join the adventure, must be able to swim, and be accompanied by a parent, adult, or caregiver
8. All transfers to and from the river are arranged & included
9. All camping fees are included in the price.

Whether you are single, a couple, a family, a group of friends, a group of work colleagues, or have a sense of adventure, this rafting adventure should be on top of your bucket list of items to tick off!

To join us on this adventure contact Stoney at 0836099683. A 50% deposit is required to ensure your space.

Walvis Staproete Maart 2025. Wat 'n fees!
26/03/2025

Walvis Staproete Maart 2025. Wat 'n fees!

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Claudia Erasmus, Riri Stand
05/02/2025

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Claudia Erasmus, Riri Stand

Verken die pragtige kus wes van Mosselbaai. Geniet die asemrowende uitsig op die St Blaize staproete, koel af in die rot...
04/02/2025

Verken die pragtige kus wes van Mosselbaai. Geniet die asemrowende uitsig op die St Blaize staproete, koel af in die rotspoele en wees op die uitkyk vir die wonderlike seelewe wat die deel van die tuinroete bied. Bespreek nou vir die 2 en 3-dag staproetes, verblyf en vervoer na en vanaf elke dag se staproete ingesluit. Besoek ons webtuiste by www.southcapehiking.co.za vir meer inlgting of skakel of whatsapp 0836099683.

There is no excerpt because this is a protected post.

Address

34 Karveel Cresent Diaz Beach
Mossel Bay
6507

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Garden Route Explorers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Garden Route Explorers:

Share

Category