Epic 4x4 Safaris

Epic 4x4 Safaris Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Epic 4x4 Safaris, Travel Agency, 16 Parson Avenue, Mossel Bay.
(2)

Epic 4x4 Safaris
- Custom Overland 4x4 Safaris
- Local 4x4 tentet and luxury Safaris
- Outdoor Events
- Corporate Events
4x4 and Dune training
New vechile launches and teambuldings
Southern Cape Adrenaline Adventures

18/09/2021
17/08/2021

Goeie nuus oor Goerapan Fees !🙏
Nuwe datums 10-12 September.
Steeds kamp plekke en pakkette beskikbaar
Vir besprekings en enige navrae kontak Mona-Li
083 705 6748

28/05/2021
26/05/2021

African 4x4 Safaris, family selfdrive safaris in Southern Africa. We prefer to do customized tours w

22/05/2020

Lets be forgiving and stand together in this very trying times. We are all working together for a better future. Wear your mask and remember to wash your hands!

Vleesbaai 4x4 Dune Training.
15/03/2020

Vleesbaai 4x4 Dune Training.

29/02/2020

29/02/2020

Epic 4x4 Duine

Only 2 spots available for this Epic 4x4 Dune trip!Don't miss out and book today.
06/02/2020

Only 2 spots available for this Epic 4x4 Dune trip!
Don't miss out and book today.

Kom geniet 'n Epic 4x4 Duine dag saam  .Navrae & Besprekings kan gedoen word by Kalbas 076 934 2123 of epos kalbas@epic4...
28/01/2020

Kom geniet 'n Epic 4x4 Duine dag saam .
Navrae & Besprekings kan gedoen word by Kalbas 076 934 2123 of epos kalbas@epic4x4safaris

02/01/2020

Witsand duine.....


01/01/2020

Die week ry Epic 4x4 Safaris epic duine by Witsand en doen die Ossewa 4x4 Roete.

Datums vir die roetes:
Donderdag, 2 Januarie 2020 - uitdagende duine vir jou 4x4 by Witsand.
Vrydag, 3 Januarie 2020, en Saterdag, 4 Januarie 2020, ry Epic 4x4 Safaris die Ossewa 4x4 roete oor die Outeniqua berge.

Hierdie is lekker 1 dag roetes.
Indien jy met gesin en vriende hierdie roetes saam wil ry kan julle Kalbas kontak vir besprekings by 076 934 2123 of [email protected].
4x4 Groete

31/12/2019

Ultimate Lifestyle

Lus vir 'n opwindende uitstappie, kom ons gaan ry die ou ossewa 4x4 roete oor die Duiwelskop pas!

Lekker 1 dag 4x4 roete saam Epic 4x4 Safaris.
Datums: 2de en 3de Januarie 2020.

Ons begin om 09:00 die oggend by Wilderness. Vanaf hier reis ons op gedeeltes van die ou Ossewa roete (Oxwagen Trail) oor die Outeniqua berge. Die gradering verskil tussen 2 na 3, wat 'n perfekte gesinsdag maak.
Aan die einde van die roete by Lovain Gasteplaas wag 'n heerlike ete vanaf die oop vuur. Hier het u ook toegang tot 'n swembad om bietjie af te koel.

Ingesluit:
-Gids voertuig met logistieke ondersteuning en herwinnings toerusting
-4x4 Roete
-Middagete

Uitgesluit:
-4x4 Voertuig
-Versnapperinge en drankies (kontantkroeg by Lovain beskikbaar)
-Kampstoel

Kinders onder 6 jaar gratis.
Bespreek by Kalbas 076 934 2123

30/12/2019

Hou jy en gesin vakansie in die Suid-Kaap met julle 4x4?
Epic 4x4 Safaris nooi jou oom saam die Ossewa 4x4 roete te kom ry.
Lekker 1 dag 4x4 roete saam Epic 4x4 Safaris.
Datums: 31 Desember 2019 en 2de en 3de Januarie 2020.

Ons begin om 09:00 die oggend by Wilderness. Vanaf hier reis ons op gedeeltes van die ou Ossewa roete (Oxwagen Trail) oor die Outeniqua berge. Die gradering verskil tussen 2 na 3, wat 'n perfekte gesinsdag maak.
By die einde van die roete by Lovain Gasteplaas wag 'n heerlike ete vanaf die oop vuur. Hier het u ook toegang tot 'n swembad.

Ingesluit:
Gids voertuig met logistieke ondersteuning en herwunnings toerusting
4x4 Roete
Middagete

Uitgesluit:
4x4 Voertuig
Versnapperinge en drankies (kontantkroeg beskikbaar by Lovain)
Kampstoel

Kinders onder 6 jaar gratis.
Bespreek by Kalbas 076 934 2123.

28/12/2019
Ultimate Lifestyle | FlipHTML5

Lees jou Ultimate Livestyle terwyl jy by jou kamp sit.
Epic 4x4 Safaris bied daaglikse 4x4 toere aan in die Suid Kaap waar hulle volblad Ossewa roete in is.



26/12/2019

Epic 4x4 Safaris het nog plek vir more Vrydag 27 Desember se Ossewa roete.
Navrae kom ook goed in om Saterdag 28 Desember duine te gaan ry by Witsand. Hierdie is baie uitdagende duine vir bestuurders en voertuie.
Kontak Kalbas vandag om saam te gaan 4x4 by 076 934 2123.

24/12/2019

Another Epic day doing the old ox wagon route.
......
.....

19/12/2019

Epic 4x4 Safaris

Book now for a family 4x4 adventure.

We start of at Wilderness at 09:00 in the morning. From here we will travel on parts of the old Oxwagon Trail over the Outeniqua Mountains. The grading of the route differs from 2 to 3, which is perfect for a family outing.
At the end of the route at Lovain Guestfarm we will have a lunch from the open fire. Here you can enjoy also access to a swimming pool.

Included:
Guide vehicle with logistical support, incl. recovery equipment
4x4 Route
Lunch

Excluded:
4x4 Vehicle
Snacks and drinks (cash bar available at Lovain)
Camping chair

Cost:
R650 for single person in vehicle
R550 per person sharing (first 2 adults)
R350 per person (for 3rd & 4th adult in vehicle, as well as for children aged 6 tot 16)
Children under 6 years free of charge.

17/12/2019

Kom geniet 'n 4x4 gesinsdag saam Epic 4x4 Safaris die Desember.

Ons begin om 09:00 die oggend by Wilderness. Vanaf hier reis ons op gedeeltes van die ou Ossewa roete (Oxwagen Trail) oor die Outeniqua berge. Die gradering verskil tussen 2 na 3, wat 'n perfekte gesinsdag maak.
By die einde van die roete by Lovain Gasteplaas wag 'n heerlike ete vanaf die oop vuur. Hier het u ook toegang tot 'n swembad.

Ingesluit:
Gids voertuig met logistieke ondersteuning en herwunnings toerusting
4x4 Roete
Middagete

Uitgesluit:
4x4 Voertuig
Versnapperinge en drankies (kontantkroeg beskikbaar by Lovain)
Kampstoel

Koste:
R650 enkel persoon in voertuig
R550 per persoon wat deel (eerste 2 volwassenes)
R350 per persoon (vir derde en vierde volwassenes in voertuig, sowel as vir kinders ouderdom 6 tot 16 jaar)
Kinders onder 6 jaar gratis.

17/12/2019

Book now for a family 4x4 adventure.

We start of at Wilderness at 09:00 in the morning. From here we will travel on parts of the old Oxwagon Trail over the Outeniqua Mountains. The grading of the route differs from 2 to 3, which is perfect for a family outing.
At the end of the route at Lovain Guestfarm we will have a lunch from the open fire. Here you can enjoy also access to a swimming pool.

Included:
Guide vehicle with logistical support, incl. recovery equipment
4x4 Route
Lunch

Excluded:
4x4 Vehicle
Snacks and drinks (cash bar available at Lovain)
Camping chair

Cost:
R650 for single person in vehicle
R550 per person sharing (first 2 adults)
R350 per person (for 3rd & 4th adult in vehicle, as well as for children aged 6 tot 16)
Children under 6 years free of charge.

14/12/2019

Welkom in die Suid-Kaap!
Epic 4x4 safaris het vandag van die geleentheid gebruik gemaak om deel te wees van die Meiringspoort verwelkomings pad blokkade.
Oudtshoorn en De Rust Toerisme se jaarlikse pad blokkade in samewerking met Oudtshoorn Munisipaliteit, plaaslike verkeer en SAPD (Suid Afrikaanse Polisiediens) verwelkom jaarliks vakansiegangers in die Suid-Kaap met 'n yskoue water met 'n geskenkpakkie. Epic 4x4 Safaris het die geleentheid gebruik om te help met die verwelkoming en vakansiegangers met 4x4s te nooi om saam die ou Ossewa roete te kom ry.
Bespreek jou plek vandag en vir meer inligting oor die roete besoek die FB Link onder. https://www.facebook.com/108598107179442/posts/160224415350144/

10/12/2019

Gaan bederf jou gesin die Kersfees.

10/12/2019

Come and join us this December on a one day 4x4 adventure driving the Old Ox Wagen Trail.
Dates from 12 December 2019 to 10 January 2020.
Contact Kalbas Nell or send a WhatsApp to 076 934 2123 for bookings.

Address

16 Parson Avenue
Mossel Bay
6502

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27769342123

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Epic 4x4 Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Epic 4x4 Safaris:

Videos

Share

Category


Other Travel Agencies in Mossel Bay

Show All

You may also like