24/09/2024
🥳 Lekker Afslag-Naweke:
🔸 ️27-29 Sept '24
🔸️ 4-6 Okt '24
🏡 Vaaldam Huisie Nr 3
🚻 Slaap 10 gaste
💰 R2000 per nag
🏡 VAALDAM HUISIE NR. 3️⃣
🚻 Slaap 10
🌴 TARRIEWE:
Pryse sluit slegs hoeveelheid gaste gestipuleer hierbo in. Meer gaste word teen addisionele fooi toegelaat. Dieselfde tarrief word vir minder gaste gevra.
2️⃣0️⃣2️⃣4️⃣
☀️ BUITE SEISOEN:
Naweke: R3950 p/nag
Midweek: R3000 p/nag
☀️ BINNE SEISOEN:
Per nag: R4750
(Geldig vir Skoolvakansies, Langnaweke, Vakansiedae. Langnaweke word nie opgebreek nie.)
📍 Huisie Nr. 1, 2 & 3 is geleë op 'n private erf, reg op die waterfront van die Vaaldam, binne 'n wildsplaas en veilige sekuriteitskpleks... net voor Oranjeville, op die Skier Landgoed (verby Peninsula). Huisie 1 en 2 is langs mekaar, met swembad wat hulle skei, op waterfront. Huisie 3 is agter op erf, maar kort loopafstand van waterfront. Huisies is heeltemal privaat van mekaar (met eie geriewe) maar swembad op perseel word gedeel. Elke huis het sy eie afgebakende waterfront area, vir gebruik.
Huisie 3️⃣ bestaan uit:
🌼 Oopplan sitkamer met kombuis en boma op stoep
🌼 Slaapbank in sitkamer vir 2 persone.
🌼 Smart TV in sitkamer.
🌼 Badkamer met stort en bad.
🌼 Kombuis is volledig toegerus
🌼 Hoofslaapkamee met koning-groot bed, kaste en spieëlkas.
🌼 3 x kamers met "Queen" / 2 enkelbedjies (gaan nog bevestig)
🌼 Gaste toilet met wasbak.
🌼 Gerieflike buite-boma & braai area
🌼 Swembad en Vlugbalbaan (loopafstand van eenheid).
🌼 Bote en Jetskis welkom. Hulle word aan regterkant van waterfront, direk in water gelaunch.
🌼 Geen Handoeke word voorsien nie.
🌼 Elke bed het slegs 1 x kussing & 1 x "comforter" op. Gaste is welkom om ekstra komberse saam te bring deur die winter.
Adverteerde prys sluit slegs 10 gaste in. Addisionele gaste (eie matrassies & beddegoed moet self voorsien word):
👨🦳Bo 12 jr: R200pp/pn
👱♂️2-12jr: R150pp/pn
👶🏻Onder 2jr: Gratis
Dagbesoekers: R150pp
⛺Daar is beperkte spasie beskikbaar vir 2-3 oopvou-tentjies, en ekstra plek in huis op eie matrasssies. Geen krag mag aangelê word met kabels nie.
🏊♀️Swembad, 🤸🏽♀️word deur alle gaste gedeel. Kinders moet onder toesig van volwassenes wees, Alles word op eie risiko gebruik.
🧺Geen handoeke of toiletpapier word voorsien nie.
🌇Die naaste winkels is in Oranjeville (15km).
🔥Hout vir vure, kan vooraf deur ons kantoor bestel word, of op perseel by werker koop (slegs kontant).
Bring gerus jul eie: 🚲🛴🛶⛵🚤⛱
⛔‼ Let asb‼⛔
🥁Geen musiek of geraas word na 22h00 op die 'Estate' toegelaat nie.
🐩Geen troeteldiere word toegelaat nie (ook nie baba hondjies/diertjies nie).
🤸🏻♀️ Kinders mag ongelukkig nie gaan speel by Huisie nr 2 se Jungle Gym en speel area nie.
🕊Geen gaste word toeglaat binne die voëlhok, groenhuis en ander buitegeboue nie.
💥Geen vuurwerke word enigsens toegelaat nie.
🚭Alle binneshuis-fasiliteite, is streng nie-rook. Indien die reuk van sigaret-rook binne geboue ontdek word, sal u breekskade-deposito nie terugbetaal word nie.
⚡ Vir u veiligheid, mag geen kragkabels ("extentions") na waterfront of buite die huise aangelê word nie. Bring asb solar/battery ligte saam.Geldig vir Skoolvakansies, Langnaweke, Vakansiedae. Langnaweke word nie opgebreek nie.)

⚡ Vir u veiligheid, mag geen kragkabels ("extentions") na waterfront of buite die huise aangelê word nie. Bring asb solar/battery ligte saam.