Potgieterbussie

Potgieterbussie Veilige, betroubare en bekostigbare passasiersdiens. Potgieters Passasiersdiens is baie gesteld op h Hy toon respek en bedagsaamheid teenoor sy passasiers.

André is alleen eienaar en bestuurder van die luukse Mercedes Benz Sprinter Bussie wat te alle tye veilig en professioneel bestuur word, sodat sy passasiers altyd veilig en betyds by hul bestemming besorg word. Die bussie beskik oor die nodige spasie en lugreëling ( koud en warm ). Ons strewe en passie is om 'n betroubare, veilige en bekostigbare diens aan alle persone ongeag hul ras, geslag, ouderdom, geloof of gebrek te bied.

Ons wil graag 'n groot dankie sê aan al ons lojale medepassasiers vir julle ononderbroke ondersteuning en samewerking. J...
25/12/2024

Ons wil graag 'n groot dankie sê aan al ons lojale medepassasiers vir julle ononderbroke ondersteuning en samewerking.

Julle maak elke rit spesiaal!

01/01/2024

Address

Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potgieterbussie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Potgieterbussie:

Videos

Share

Category