Bokkompie

Bokkompie Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Die onthaalarea is groot en baie funksioneel.
(1)

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat deurloop na 'n lieflike binnebraai area. Hierdie onthaalarea het 'n tafel met sitplek vir 6 persone. Daar is ook 'n buite wasbak om die vangs van die dag skoon te maak. Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. net hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoo

f, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea is lekker ruim. Kinders kan hulle geniet by die waterglybaan en putt-putt baan wat die oord bied. Die huis is ook loopafstand na die strandmeer. Die vakansieoord het sy eie geriefswinkel en dit is net 'n absolute plesier om 'n lekker vakansie en gesinservarings hier saam te geniet. Die huis het diefwering, en veiligheidsligte buite en 'n skuifhek, sowel as 'n alarmstelsel wat help om die eiendom te beveilig. Die oord het ook 24 uur-sekuriteit en is toeganklik met toegangsbeheer. Twee voertuie per perseel word toegelaat, en daar sal ’n fooi op ekstra voertuie in die oord gehef word. Daar kan vir ekstra voertuie by die oord se ontvangs gereël word en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.  Besoek ons g...
07/08/2024

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Besoek ons gerus ook op LekkeSlaap of TravelGround vir beskikbaarheid ens.

****LET WEL: Enigste beskikbaarheid vir 2024****
Naweek van 4 Oktober
Naweek van 1 November
Naweek van 8 November
Naweek van 22 November
Naweek van 29 November
Naweek van 6 Desember

* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

Prys per nag (Somer tarief 2024) - R1650
Prys per nag (Winter tarief 2024) - R1450
Eenmalige Skoonmaakfooi - R500
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500

Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440
email: [email protected]

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.  Besoek ons g...
02/07/2024

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Besoek ons gerus ook op LekkeSlaap of TravelGround vir beskikbaarheid ens.

*** Die enigste naweek beskikbaarheid nog vir 2024:
12 - 14 Julie
13 - 15 September
20 - 22 September
1 - 3 November
15 - 16 November
29 Nov - 1 Desember
6 - 8 Desember

* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

Prys per nag (Somer maande vir 2024) - R1650
Prys per nag (Winter maande vir 2024) Mei, Junie, Julie, Augustus - R1450
Eenmalige Skoonmaakfooi - R500
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500

Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.  Besoek ons g...
20/05/2024

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Besoek ons gerus ook op LekkeSlaap of TravelGround vir beskikbaarheid ens.

* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

REEDS BESPREEK - vanaf 13 Des 2024 tot 9 Jan 2025

Prys per nag (Somer maande vir 2024) - R1650
Prys per nag (Winter maande vir 2024) Mei, Junie, Julie, Augustus - R1450
Eenmalige Skoonmaakfooi - R500
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500

Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
08/04/2024

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

REEDS BESPREEK - vanaf 13 Des 2024 tot 9 Jan 2025

Prys per nag (Somer maande vir 2024) - R1650
Prys per nag (Winter maande vir 2024) Mei, Junie, Julie, Augustus - R1450
Eenmalige Skoonmaakfooi - R450
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500
Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
22/01/2024

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

REEDS BESPREEK - 21 Maart 2024 - 25 Mrt 2024 (Langnaweek)
REEDS BESPREEK - 28 Maart 2024 - 1 April 2024 (Paasnaweek)
REEDS BESPREEK - 15 Des 2024 - 9 Jan 2025

Prys per nag (Somer maande) - R1650
Prys per nag (Winter maande) Mei, Junie, Julie, Augustus - R1450
Eenmalige Skoonmaakfooi - R450
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500

Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 2 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
20/09/2023

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

ENIGSTE beskikbaarheid vir die res van die jaar is:
10 - 19 Oktober 2023
13 - 30 November 2023
1 - 8 Desember 2023

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 2 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
11/05/2023

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

Beskikbaarheid vir Mei - Naweek van 26 - 28 Mei
Beskikbaarheid vir Junie - Naweek van 23 -25 Junie
Beskikbaarheid vir Julie - Naweek van 21 -23 Julie
Naweek van 28 - 30 Julie

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 2 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
27/02/2023

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

Paasnaweek reeds bespreek!
Langnaweek in Maart reeds bespreek!
Desember reeds bespreek vanaf 18 Des tot 10 Jan 2024!

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 2 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
03/01/2023

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 2 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
04/10/2022

BESKIKBAARHEID : Desember 2022 vol bespreek vanaf 1 Des tot 9 Jan 2023.
Geen naweke meer beskikbaar van nou tot en met 9 Januarie 2023.
Daar is wel nog net sekere weeksdae beskikbaar.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 2 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
08/09/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Volle paket DSTV ingesluit.
* Ons wood-fired hot tub is die perfekte manier om 'n koue wintersoggend met 'n stomende koppie koffie te begin ☕️ en waar jy kwaliteit tyd in kan spandeer.
"Starry nights and KolKol wood-fired hot tubs go hand-in-hand"✨

Beskikbaarheid:
September: Geen naweke meer beskikbaar nie.
Oktober: Nog net naweek van 21 Okt en naweek van 28 Okt is
beskikbaar.
November: Geen naweke meer beskikbaar nie.
Desember: Beskikbaar vanaf 1 Des tot 14 Des.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: 🤩Bespreek minstens 2 maande plus vooruit om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
29/07/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Volle paket DSTV ingesluit.

Al Bokkompie se naweke is vol bespreek tot 10 Oktober.
Daar is wel nog beskikbaarheid vir weeksdae.

Beskikbaarheid vir Des 2022 is vanaf 1 Des - 14 Des.
Beskikbaarheid vir Jan 2023 is vanaf 9 Jan.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: Bespreek minstens 2 maand plus vooruit om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
10/07/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Volle paket DSTV ingesluit.

Bokkompie is vol bespreek tot September 2022. Ook nog net 2 naweke in September beskikbaar, naweek van 9 Sept en naweek van 16 Sept.

Beskikbaarheid vir Des 2022 is vanaf 1 Des - 14 Des.
Beskikbaarheid vir Jan 2023 is vanaf 9 Jan.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: Bespreek minstens 2 maand plus vooruit om teleurstelling te voorkom!!

SPESIALE WINTER AANBOD: - 15% afslag per nag vir Mei/Junie/JulieOns is opgewonde om ons KolKol wood-fired hot tub met jo...
20/05/2022

SPESIALE WINTER AANBOD:
- 15% afslag per nag vir Mei/Junie/Julie

Ons is opgewonde om ons KolKol wood-fired hot tub met jou te deel🔥. Dit is perfek om die winterkoue te kul!! Jou koue winters wegbreek sal net nie meer dieselfde wees by Bokkompie sonder 'n outentieke KolKol-houtvuurbad nie😁.

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.

* Beskikbaarheid vir Mei - Geen
* Beskikbaarheid vir Junie - Net naweek van 10 Junie
* Beskikbaarheid vir Julie - Net naweek van15 Julie

* Desember is reeds bespreek vanaf 15 Des tot 2 Jan 2023.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

20/05/2022
SPESIALE WINTER AANBOD: - 15% afslag per nag vir Mei/Junie/JulieBaie opgewonde om die nuwe toevoeging by Bokkompie met j...
04/05/2022

SPESIALE WINTER AANBOD:
- 15% afslag per nag vir Mei/Junie/Julie

Baie opgewonde om die nuwe toevoeging by Bokkompie met julle te deel!!👏😁

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.

* Desember is reeds bespreek vanaf 15 Des tot 2 Jan 2023.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

SPESIALE WINTER AANBOD: - 15% afslag per nag vir Mei/Junie/JulieBokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 g...
25/04/2022

SPESIALE WINTER AANBOD:
- 15% afslag per nag vir Mei/Junie/Julie

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Volle paket DSTV ingesluit.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: Bespreek minstens 1 maand plus vooruit om teleurstelling te voorkom!!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis  i...
20/04/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg. Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. net hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
* Volle paket DSTV ingesluit.
* Bokkompie is loopafstand na die strandmeer en strand.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

NB: Bespreek minstens 1 maand plus vooruit om teleurstelling te voorkom

Bokkompie het 'n kansellasie vir die naweek van 9 -10 April ontvang en is nou weer beskikbaar indien iemand belangstel !...
28/03/2022

Bokkompie het 'n kansellasie vir die naweek van 9 -10 April ontvang en is nou weer beskikbaar indien iemand belangstel !!

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis be...
22/03/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat deurloop na 'n lieflike binnebraai area.
* Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. net hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
* Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as ’n wasmasjien en skottelgoedwasser.
* Volle paket DSTV ingesluit.
* Bokkompie is loopafstand na die strandmeer en strand.

Vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440 of
email: [email protected]

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis be...
06/03/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat deurloop na 'n lieflike binnebraai area.
* Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. net hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
* Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as ’n wasmasjien en skottelgoedwasser.
* Volle paket DSTV ingesluit.
* Bokkompie loopafstand na die strandmeer en strand.

Whatsapp: Mariana 061 202 7440
vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting.
email: [email protected]

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.*  Die huis be...
22/02/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.

* Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat deurloop na 'n lieflike binnebraai area.
* Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. net hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
* Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as ’n wasmasjien en skottelgoedwasser.
* Volle paket DSTV ingesluit.
* Die huis is ook loopafstand na die strandmeer en strand.

Whatsapp: Mariana 061 202 7440 vir pryse, beskikbaarheid en meer inligting.
email: [email protected]

Enigste beskikbaarheid nog vir Februarie is 18-20 Feb.Beskikbaarheid vir Maart  is 11-13 Maart.Beskikbaarheid vir April ...
14/02/2022

Enigste beskikbaarheid nog vir Februarie is 18-20 Feb.
Beskikbaarheid vir Maart is 11-13 Maart.
Beskikbaarheid vir April is 22-24 April en die langnaweek van
29 April -1 Mei.
Beskikbaarheid vir Desember is 1 - 15 Desember.

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.Die huis beski...
07/02/2022

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat deurloop na 'n lieflike binnebraai area.
Bokkompie is loopafstand van Uilenkraalsmond strandmeer en die strand. Kontak of whatsapp my vir beskikbaarheid, pryse en vrae by 061 202 7440.

Sien beskikbaarheid vir Feb, Mrt en Apr 2022.

Baie dankie aan al ons wonderlike gaste wat Bokkompie jul tuiste gemaak het vir 'n wegbreek naweek en/of vir jul vakansi...
01/02/2022

Baie dankie aan al ons wonderlike gaste wat Bokkompie jul tuiste gemaak het vir 'n wegbreek naweek en/of vir jul vakansie!!

Bokkompie is 'n gerieflike toegeruste 3 slaapkamer selfsorg huis in Uilenkraalsmond.
Kontak of whatsApp my vir beskikbaarheid en meer inligting by
061 202 7440.🌞🌞

01/02/2022
20/01/2022
Beskikbaarheid vir die volgende 3 maande, Februarie, Maart en April 2022.                                               ...
19/01/2022

Beskikbaarheid vir die volgende 3 maande, Februarie, Maart en April 2022.
Naweke en weke word vinnig vol, moenie uitstel nie, bespreek u wegbreek by Bokkompie so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom.
Ek sien nie altyd die comments op FB nie so WhatsApp of email my gerus vir beskikbaarheid en pryse:
LW: Enigste beskikbaarheid nog vir Desember is vanaf 1 - 14 Des 2022
Cel : 061 202 7440 of
email: [email protected]

Kom ontspan vir 'n rustige wegbreek by Bokkompie.  Bespreek asseblief so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.  Om ...
10/01/2022

Kom ontspan vir 'n rustige wegbreek by Bokkompie. Bespreek asseblief so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.
Om jou wegbreek te bespreek kontak of whatsApp my gerus vir beskikbaarheid en pryse: 061 202 7440

Address

Kraanvoel Str 677, Uilenkraalsmond Holiday Resort
Overstrand
7220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bokkompie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bokkompie:

Videos

Share

Nearby travel agencies

Other Vacation Home Rental in Overstrand

Show All

You may also like