53Grens

53Grens Luxury self catering accommodation in Parys, Free State 53@Grens is a Cape Dutch house with 3 separate units. Each with its own private entrance.

Unit 1 can accommodate up to 4 guests. Self catering with own kitchenette, Dstv, en suite, towels and linen are provided. Unit 2 and 3 can accommodate up to 2 guests. En suite bathrooms, Dstv, fridge, coffee stations. Braai facilities, Safe parking

Bookings now openJust call us.
12/12/2023

Bookings now open
Just call us.

18/07/2023

Luxury self catering accommodation in Parys, Free State

18/07/2023

Bespreek nou in Parys vir slegs R680 vir 2 persone.

Veilige parkering, braai geriewe, tv, stort en baie privaat.

Kontak Liesl
0658785673

Luxury self catering accommodation in Parys, Free State

10/06/2022

EL SECRETO DEL AYUNO 😮👁

Cuando el cuerpo humano tiene hambre, se come a sí mismo, hace un proceso de limpieza, empieza eliminando todas las células enfermas, cancerígenas y células envejecidas. El hambre mantiene joven el cuerpo y combate enfermedades como la diabetes.

Durante el hambre el cuerpo fabrica proteínas especiales que se crean sólo en ciertas circunstancias. Y cuando se hacen, el organismo selectivamente reúne éstas proteínas alrededor de las células enfermas, cancerosas o muertas, las disuelve y restaura y se beneficia el organismo de nutrientes producto de éste proceso. Así es como se realiza el reciclaje durante el ayuno.

Los científicos han logrado a través de largos estudios especializados que el proceso de autofagia requiere condiciones inusuales que obliguen al organismo a hacer ese proceso. Estas circunstancias especiales incluye que una persona se abstenga de comer y beber durante 16 horas (ciclo 8/16).

Los humanos deben funcionar normalmente durante este período. Este proceso debe repetirse durante algún tiempo para lograr que el organismo se limpie al máximo y para no reactivar las células enfermas. Se recomienda repetir el proceso de hambre y sed uno o dos días a la semana según Yoshinori Ohsumi - Premio Nobel de Fisiología y Medicina.

"Yo practico el ayuno intermitente de 16hs y lo super recomiendo! no cuesta nada.. Cenar a las 22hs y luego almorzar al otro día a las 14hs, solo te salteas el desayuno y te hace muy bien.. He sentido como se limpia el cuerpo. Yo no me enfermo nunca y me siento muy bien siempre. He llegado a practicar ayunos completos de 10, 20 y 30 días solo con agua.. y me senti muy bien! recomiendo intentar un ayuno de 3 dias completos, que es cuando se produce la autofagia completa, y sino.. los ayunos intermitentes."

El ayuno de 40 días es para seres de alta vibración, en el día cuarenta no solo limpias tu cuerpo, también limpias tu alma de los parásitos interdimensionales y puedes abrir el tercer ojo. Este ayuno es solo para maestros espirituales y seres de alta vibración ( no es recomendable para aprendices ).

13/04/2022

J.John is joined by the inspirational Jen Rees Larcombe to discuss her life, ministry and walk with God. A true story of Beauty from Ashes.Sign up to receive...

10/04/2022

Hoe hanteer mens moeilike mense?


Ons almal het van “dáái mense” in ons lewens. Ek noem hulle só bloot uit gebrek aan ‘n ander naam. Dit is die kategorie van mense wat ons lewens moeilik maak. Hulle aanvaar ons goedhartigheid as vanselfsprekend, hulle hou van kritiek lewer en hulle is baie goed daarmee om onder ons velle in te klim. Soms doen hulle dit doelbewus. Soms is hulle totaal onbewus hoe hulle optrede ons laat voel.

Onlangs het ek weer só mens in my lewe gehad. Die persoon se optrede het my eintlik onverhoeds betrap. My geskok. Wat my seker die meeste gepla het is hoe ek toegelaat het dat dit my vrede en vreugde begin steel. Die persoon het my plainweg grensloos geïrriteer.

Ek moes die effek op my lewe stop. En ek het. En ek voel vry.

So hoe het ek dit gedoen? Twee dinge.

Stap 1: Beskerm jou hart. In Spreuke 4:23 lees ons: “Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy d**k, bepaal alles wat jy doen.” Solank as wat ons “dáái mense” toelaat om ons vreugde te steel, gaan hulle. Ons moet kies hóé en óf ons aan hulle gaan d**k.
‭‭
Stap 2 is bietjie moeiliker. In Matteus 5:44 sê Jesus: “Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg…” Dit klink amper onmoontlik. Tog is daar iets wat gebeur die oomblik dat ons vir “dáái” mense begin bid. Dit is ‘n plek van oorgawe aan God. Ons begin anders kyk na dáái persoon wat ons voorheen gegrief het. Die houvas wat hulle op ons gehad het verminder. God neem oor en ons raak vry.

So ja, beskerm jou hart en gee die situasie oor aan God… miskien makliker gesê as gedaan, maar ek kan getuig dat dit my totaal vrygemaak het!

27/08/2021

alexelliottgolf • Original Audio

Address

53 Grens Street
Parys
9585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 53Grens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 53Grens:

Share


Other Vacation Home Rental in Parys

Show All

You may also like