ElzaDay Vakansiehuis

ElzaDay Vakansiehuis ElzaDay Holiday home in Sunwichport. 450 meters from voetplaatpark beach. sleep 6. self catering.
(2)

ElzaDay Vakansiehuis het nog plek tot 20 Desember 2024. Boek nou om teleurstelling te voorkom. Slaap 6. Kontak Elsa vir ...
04/12/2024

ElzaDay Vakansiehuis het nog plek tot 20 Desember 2024. Boek nou om teleurstelling te voorkom. Slaap 6. Kontak Elsa vir meer inligting 0833041811

04/12/2024
Ek het nog plek beskikbaar vir die jaar.  Slaap 6 mense. ElzaDay Vakansiehuis is geleë in Sunwichport kzn. 450 m loop af...
08/09/2024

Ek het nog plek beskikbaar vir die jaar. Slaap 6 mense. ElzaDay Vakansiehuis is geleë in Sunwichport kzn. 450 m loop afstand strand toe. Orcas Pub en Grill asook Aunty Betty's is op strand geleë. Kom voel die sagte sand tussen jou tone, wind deur jou hare en voel die warm son op jou bruin gebrande lyf. Kontak Elsa met what'sapp 0833041811.

Kom voel die warm son op jou lyf. Koue sand tussen jou tone. Seesproei op jou warm gebakte lyf. ElzaDay Vakansiehuis is ...
05/06/2024

Kom voel die warm son op jou lyf. Koue sand tussen jou tone. Seesproei op jou warm gebakte lyf. ElzaDay Vakansiehuis is 450 m loop afstand strand toe. Ons is 'n selfsorg eenheid wat 6 mense kan huisves. Veilige parkering. Skakel Elsa 0833041811

Dankie Celine Van der Merwe  dat julle van ElzaDay Vakansiehuis gebruik gemaak het. Dankie vir wonderlike vakansieganger...
01/04/2024

Dankie Celine Van der Merwe dat julle van ElzaDay Vakansiehuis gebruik gemaak het. Dankie vir wonderlike vakansiegangers. Sien uit na die volgende kuier

09/01/2024

Boek jou vakansie by ElzaDay Vakansiehuis wind in jou hare Son op jou vel en sand tussen jou tone. Hoor hoe breek die Branders. 450m loop afstand strand toe Aunty's Betty's en Orcas Pub en Grill is geleë naby die strand. Slaap 6 R700 per nag. Kontak asb vir my Elsa 0833041811

Send a message to learn more

Boek nou jou volgende vakansie by ElzaDay Vakansiehuis.. Sand tussen jou tone branders wat breek. Voel hoe die son op jo...
09/01/2024

Boek nou jou volgende vakansie by ElzaDay Vakansiehuis.. Sand tussen jou tone branders wat breek. Voel hoe die son op jou bruin gebakte lyf brand. 450 m loop afstand strand toe. Slaap 6 kontak Elsa 0833041811

Ons geveerde kind WINTY kom hou ons gaste Lizette Henning en gesin by ElzaDay Vakansiehuis geselskap.
02/01/2024

Ons geveerde kind WINTY kom hou ons gaste Lizette Henning en gesin by ElzaDay Vakansiehuis geselskap.

30/12/2023

Kom boek nou jou volgende wegbreek van die stad se gewoel. Minimum 5 nagte by ElzaDay Vakansiehuis geleë in sunwichport. 450m vanaf Voetplaatpark strand. Slaap 6 R700 per nag.

30/12/2023

Boek nou jou volgende vakansie. 450 m loop afstand strand toe(Voetplaatpark). Aunties Betty's en Orcas Pub en Grill is geleë naby die strand. Gee al jou probleme vir die wind en die see en voel hoe die kalmte oor jou spoel. Kom kry vitamien D. Slaap 6... Vakansie huisie weg van hoofhuis met eie privaat tuintjie. R700 per nag. Kontak asb vir Elsa 0833041811.

Address

Abbottsway Sunwichport, Kwazulu Natal
Port Shepstone
4230

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833041811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ElzaDay Vakansiehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ElzaDay Vakansiehuis:

Videos

Share


Other Vacation Home Rental in Port Shepstone

Show All