![As jy by Fernando's in Ponta Do Ouro 'n draai maak, kyk uit vir Klinkies Potchefstroom se besigheidskaartjie/kontakinfo ...](https://img4.travelagents10.com/354/492/1085890143544926.jpg)
09/12/2024
As jy by Fernando's in Ponta Do Ouro 'n draai maak, kyk uit vir Klinkies Potchefstroom se besigheidskaartjie/kontakinfo wat tussen die duisende kaartjies opgesit is.
Ons is reeds vol tot die einde van die jaar, maar sien uit om julle volgende jaar weer by Klinkies te verwelkom.
Kom skop jou skoene by ons uit...