TJToere

TJToere Tour Operator specialising in arranging packaged tours on set dates from South Africa to Europe, and numerios locations aroumd the world.

16/01/2025
16/01/2025
Ons uiters gewilde OOS-EUROPA toer met Kroasië en die Balkanlande word weer in 2025 aangebied deur Tienie Jonker Toere.K...
15/01/2025

Ons uiters gewilde OOS-EUROPA toer met Kroasië en die Balkanlande word weer in 2025 aangebied deur Tienie Jonker Toere.

Kom reis saam en word betower deur Praag, ‘n Strausskonsert in Wene, Bratislava, Budapest en die Donou-rivier, die groene Slovenië en sy grotte, en dan Kroasië met sy aanloklike blouste-blou seewater!!

Datums: 25 MEI - 8 JUNIE 2025

Koste: R55 990 per persoon wat deel

Skryf in op www.tjtoere.co.za /
[email protected] /
087 170 0714

Ervaar die manjifieke ANDRE RIEU in sy tuisdorp Maastricht op ons Somer Europa Toer deur Nederland, België, Frankryk, Sw...
26/12/2024

Ervaar die manjifieke ANDRE RIEU in sy tuisdorp Maastricht op ons Somer Europa Toer deur Nederland, België, Frankryk, Switserland en Italië!

Datums:
Toer 1: 24 Junie - 6 Julie 2025
Toer 2: 1 - 13 Julie 2025
Toer 3: 15 - 27 Julie 2025

Koste: R60 950 per persoon wat deel

Skryf in op www.tjtoere.co.za /
[email protected] /
087 170 0714

SKRYF NOU IN OM NIE HIERDIE FANTASTIESE TOER MIS TE LOOP NIE!

Daar is nog net enkele plekke beskikibaar op ons wonderlike BRITSE EILANDE TOER deur Engeland, Wallis, Ierland en Skotla...
18/12/2024

Daar is nog net enkele plekke beskikibaar op ons wonderlike BRITSE EILANDE TOER deur Engeland, Wallis, Ierland en Skotland!

SKRYF NOU IN OM TELEURSTELLING TE VOORKOM!

Datums: 3 - 19 April 2025
Koste: R68 990 per persoon wat deel

Skryf in op www.tjtoere.co.za /
[email protected] /
087 170 0714

ONS BESOEK:
- London, Stonehenge, Bath en Stratford-upon-Avon in Engeland
- Edinburgh en die pragtige Skotse platteland in Skotland
- Die betowerende kusdorpie van Llandudno, Holyhead en die platteland van Wallis
- York, Warwick, Chester en die Mere distrik (Lake District) in Engeland
- Dublin, Glendalough en die middeleeuse dorpie Enniskerry in Ierland

MAAK JOU REG VIR DIE ERVARING VAN 'n LEEFTYD!!

Kom beleef 17 fantastiese dae in die asemrowende ENGELAND, SKOTLAND, WALLIS EN IERLAND op ons gewilde BRITSE EILANDE-TOE...
31/10/2024

Kom beleef 17 fantastiese dae in die asemrowende ENGELAND, SKOTLAND, WALLIS EN IERLAND op ons gewilde BRITSE EILANDE-TOER in 2025

Datums: 3 - 19 April 2025
Koste: R68 990 per persoon wat deel

Skryf in op www.tjtoere.co.za /
[email protected] /
087 170 0714

ONS BESOEK:
- London, Stonehenge, Bath en Stratford-upon-Avon in Engeland
- Edinburgh en die pragtige Windermere Mere-distrik in Skotland
- Die betowerende kusdorpie van Llandudno, Holyhead en die platteland van Wallis
- York, Warwick, Chester en die Mere distrik (Lake District) in Engeland
- Dublin, Glendalough en die middeleeuse dorpie Enniskerry in Ierland

SKRYF NOU IN OM NIE HIERDIE ONGELOOFLIKE TOER MIS TE LOOP NIE!

Dis Vrydag, dis my dag...maar môre is Saterdag en dan is dit geselstyd saam met ons eie Johan Rademan op Reis Sonder Gre...
06/09/2024

Dis Vrydag, dis my dag...maar môre is Saterdag en dan is dit geselstyd saam met ons eie Johan Rademan op Reis Sonder Grense net na 10:00 op RSG. Ons gaan bietjie kuier in die Verenigde Koninkrkyk!!!

Britse Eilande bustoer 2025 is nou oop vir besprekings!Skryf in op www.tjtoere.co.za / tjtoere@jenny.co.za / 087 170 071...
30/08/2024

Britse Eilande bustoer 2025 is nou oop vir besprekings!
Skryf in op www.tjtoere.co.za / [email protected] / 087 170 0714
Tienie Jonker Toere bied aan 17 Fantastiese dae in Engeland, Skotland, Ierland en Wallis.
Datums: 3 - 19 April 2025
Koste: R68 990 per persoon wat dubbel of twinkamer deel
Ons besoek o.a Windsor, London, Stonehenge, Bath, Cotswalds, Stratford, York, Edinburgh, Lake District, Wallis, en Dublin.
Ingesluit by die toerprys:
Retoer vliegkaartjies vanaf Johannesburg
Lughawebelasting
Ontbyt elke dag, helfte van die aandetes
Ferry-bootrit vanaf Holyhead na Dublin

Desember 2024 Kers-en Skitoer aangebied deur Tienie Jonker Toere!!Toerprys: R50 950 per persoon wat deel. R6000 deposito...
29/07/2024

Desember 2024 Kers-en Skitoer aangebied deur Tienie Jonker Toere!!

Toerprys: R50 950 per persoon wat deel.
R6000 deposito pp saam met inskrywing.

Tydens die Olimpiese Spele word daar 'n R1000 afslag gebied as jou inskrywing en deposito voor einde 31 Augustus 2024 ontvang word!!

Ons besoek Duitsland, Oostenryk en die Tjeggiese Republiek se kersmarkte en ons doen aan by o.a. Ingolstad, Nuremberg, Praag, Salzburg, Mondsee, Oberndorf, Berchtesgaden, Konigsee en Hungerberg.

Vir diegene wat wil ski, word daar oor 'n 5 dae tydperk die geleentheid gebied om in die bekende Heutal vallei naby Salzburg se ski-lope te geniet!

Ingesluit by die toerprys:
Retoer vliegkaartjies
Lughawebelasting
Ontbyt en 3-gang aandetes elke dag, buiten een aand
Vervoer in luukse bus
Goed opgeleide toergidse

Tienie Jonker Toere bied weer een van ons gewildste toere aan vanaf 2 tot16 Sept 2024 - die Mediterreense Kuslyn bustoer...
08/03/2024

Tienie Jonker Toere bied weer een van ons gewildste toere aan vanaf 2 tot16 Sept 2024 - die Mediterreense Kuslyn bustoer teen R57 950 per persoon wat deel.

Ons ry vanaf Barcelona, deur die Franse en Italiaanse Rivieras, besoek dorpies soos Carcassonne, Avignon, Cinque Terre, Verona, Venesië, en verder tot in Kroasië langs die Adriatiese see!!

Address

23 Retief Street
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0810112523

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TJToere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TJToere:

Videos

Share

Category