In Augustus vanjaar het ons drie verskillende toergroepe gehad wat van die mooiste plekke in Suid-Afrika en Europa besoek het. Een van die toergroepe het 'n Donauvaart onderneem, deur Hongarye, Oostenryk en Slowakye. Hulle is ook Praag toe, in Tsjeggië.
By Hongarye se verjaarsdagvierings.
Só rustig het ons toergroep vandeesweek op die Donaurivier gevaar, met inligting in die bekende stem van een van ons bekwame toerleiers.
Die veerboot kom laai ons op om ons vanaf Thun na Beatenbucht te neem.
Die alledaagse publieke vervoermiddel tussen die dorpies langs die Thunmeer.
Slegs elektriese diensmotortjies en ongemotoriseerde voertuie word in Zermatt toegelaat.
In Keukenhof kan jy selfs op water 'loop'.
Suid-Afrikaanse spierkrag in Egipte.
In Utrecht tydens ons Nederlandtoer.
Ons is opvallend teenwoordig by 2023 se André Rieukonsert.
Opgeneem tydens 2023 se André Rieukonsert.
Daar is allerhande interessante dinge te sien op ons Nederlandtoer.
In Hindeloopen, Nederland, tydens ons 2023-André Rieutoer.
Opgeneem tydens 2023 se André Rieutoer.