HAPPY NEW YEAR TO ALL OUR LOYAL CUSTOMERS AND YOUR FAMILY.
FROM ALL OF US AT SAVANNA LODGE
#happynewyear2024 #year2024 #newbeginnings #newadventures
MERRY CHRISTMAS! We hope that you and your family will have a very joyful Christmas. From all of us at Savanna Game Lodge!
#merrychristmas #happynewyear #friendsandfamily #joyandlove
For Family Gatherings, Hunting, Game Drives and Nature at it's best, only at Savanna Game Farm! 40min from Zambezi! Area: Rust de Winter
Book now to avoid disappointment
[email protected]
081 274 6166
#huntinglodge #hunting #huntingfamily #huntinglife #huntingguide #huntingseason #huntinggame #huntingcamp #huntingtrip #huntingclub #huntinglifestyle #huntingbuddy #huntingphotography #huntingislife #huntingphoto #localislekker #savannagamefarm #savanna #lodge #nature
Come visit Our Jungle at Savanna Game Farm! 40min from Zambezi!
Book now to avoid disappointment
[email protected]
081 274 6166
#huntinglodge #hunting #huntingfamily #huntinglife #huntingguide #huntingseason #huntinggame #huntingcamp #huntingtrip #huntingclub #huntinglifestyle #huntingbuddy #huntingphotography #huntingislife #huntingphoto #localislekker #savannagamefarm #savanna #lodge #nature
Da vat hy π΅πΆ
So loop 'n Saterdagaand op Savanna π»
Met vadersdag om die draai wil ons graag dankie sΓͺ vir die Pappa's omdat julle op ons tradisies voortbou en julle kinders die goeie dinge in die lewe leer.
Wie is Ε Pa?
Ε Pa is Ε dogter se eerste liefde, en Ε seun se eerste vriend. Ε Pa is Ε ikoon, Ε superheld en Ε rolmodel. Ε Pa leer jou wanneer om te praat en wanneer om stil te bly. Hy laat jou lag en sΓͺ dis okei om te huil. Ε Pa sit aan die kop van die tafel en is die beskermer van sy gesin. Hy respekteer ander en verdien ongelooflik baie respek. Ε Pa maak jou groot, maak jou volwasse en maak jou mens. Vir my Pa, is ek baie dankbaar. Ek glo daarin om Ε band met jou pa te bou, behou en versterk. Een van die heel beste maniere, glo ek, is om nuwe tradisies te begin en ou tradisies te laat leef. My en Pa se heel lekkerste tradisies is in die bosveld. In die jagveld word die verhoudings gebou waaraan ek en my pa vir ewig aan sal vashou, Ε band wat niks en niemand kan verbreek nie.
Die jagveld se roep: gedig van Ε Pa
β MornΓ© Prinsloo β
Geniet die natuur, die veld.
Die reuk van die gras en die nat van die dou,
Die stof in jou neusgate,
Die reuk van die mis waar die diere loop,
Die glim van die sterre, die grof van die boom se bas,
Die fyn spoortjies tussen die grotes,
Die klein veldblommetjies so groot soos Ε vuurhoutjiekop,
Die smaak van droΓ« gras stingels waaraan jy kou,
Die stofsmaak van die klippie wat jy suig om die dors weg te hou,
Die gekwetter en blydskap van die voΓ«ls,
Die wakker word van die veld met sonsopkoms,
En die dankie sΓͺ van die tortelduif vir nog Ε nag van veilig wees wat verby is,
Dis die loflied van die kwΓͺvoΓ«l oor die belofte wat nog Ε nuwe dag inhou,
Die benoude geroep van die bospatrys as die sonsak en die donker kom,
En weet jy loop tussen die geeste van die diep bos,
En jy is bloot maar Ε tydelike besoeker wie se spore sal doodwaai,
Maar wie die herinneringe van die naweek vir altyd in jou hart sal koester,
β¦β¦β¦en sΓͺ dankie vir jou skepper dat jy, ein
Daar verras sy ons met 'n tweeling!
Uit ons skoene uit geseΓ«nd!
So mooi! Wat 'n voorreg β‘