Angels in Transit

Angels in Transit Nursery, schools & aftercare

Extra murual & sports

Medical appointments

Private Functions and Co
(3)

26/01/2022

Baie dankie vir jou en Stefan se diens. Julle is regtig wonderlik en die beste. Kon nie vir beter mense gevra het om ons kids op te tel nie. Maryke

09/12/2021

Goeie more. Baie dankie vir julle puik diens. My kinders lief julle baie. Geseende Kersfees en lekker rus. Sien julle weer vilgende jaar. Baie liefde die Crous familie 🍭

Morning Karien, Itumeleng today is his last day at school this year, thank you for a great service Angels in Transit nev...
30/11/2021

Morning Karien, Itumeleng today is his last day at school this year, thank you for a great service Angels in Transit never disappoint, we love you guys and Itumeleng truly loves Stefan.. thank you once more Masobi

03/11/2021

Ek wil net tesame met die e-pos baie net vir jou en Fanie baie dankie sĂȘ vir die menige veilige kilometers wat julle ons kinders rond ry.

Dis ‘n groot verantwoordelikheid wat die ouers op julle plaas, en julle gryp dit met albei hande aan en besorg ons kinders veilig aan ons terug.



Baie dankie vir julle puik persoonlike diens, ons sal julle enige tyd aan ander persone aanbeveel.



Vriendelike groete



Rigardt Maartens

28/10/2021
01/10/2021

More. Ons wil net graag baie dankie se vir die Angel span wat so mooi gekyk het na ons dogter en haar altyd veilig afgelaai het. Gert en Michelle.

30/09/2021

Liewe Angels In Transport span: Hierdie was die laaste week wat Michalen en Jonmenae saam met julle gery het. Ek wil net sĂȘ baie dankie uit die diepte van my hart vir julle dienste en dat my kinders altyd optyd, veilig en met liefde afgelaai was oor die laaste 3-4 jaar. Hulle gaan julle mis. Voorspoed vir julle. Liefde en groete
Jonmenae en Michalen se ouers!🙏💜

27/09/2021

Baie dankie vir Karien en die Angels span vir die Awesome diens wat ons van julle ontvang het.

Julle is super Awesome en sal beslis julle dienste vir ander aanbeveel

Baie dankie

Jaco, Nadia en Juanco❀❀

Ek wil vandag vir elkeen wat vir Angels in Transit werk sĂȘ baie baie dankie. Julle is een amazing span. Julle gaan besli...
13/05/2021

Ek wil vandag vir elkeen wat vir Angels in Transit werk sĂȘ baie baie dankie. Julle is een amazing span. Julle gaan beslis die eksta mile. Dankie dat julle die kinders hanteer asof hulle julle eie is. Ek weet julle doen julle bes en nog meer en vir dit sĂȘ ek BAIE DANKIE. Dankie hoe julle ons bejaarde mense hanteer met soveel liefde. Ek sĂȘ elke dag vir Jesus dankie vir julle angels. Daleen, Marie, Fanie, Stefan, Jerry en Karen ek waardeer julle so baie.. JULLE ROCK

09/04/2021

Liewe Angels span, vreeslik baie dankie vir julle omgee en liefde. Dankie dat julle ons kinders veilig hou. So baie waarde ring vir julle en julle puik diens. Geniet die naweek đŸ€Alida {MJ & Ina

Address

Roodepoort
1724

Telephone

+27823029117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Angels in Transit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Angels in Transit:

Share

Category


Other Tour Agencies in Roodepoort

Show All