Yamonate Toere

Yamonate Toere Yamonate Toere offer landswye en internasionale toere vir hoofsaaklik Afrikaans sprekende, Christeli

04/06/2024

Ons gaan blomme kyk: Datum 17 tot 25 Augustus en weer 31 Aug tot 8 September. Ingesluit 2 etes per dag, vervoer en verblyf asook toegang by die Weskus park. Prys R 10 995 kontak my vir meer inligting. Sel 0828511793 Marietjie

Ons gaan Kruger Wildtuin toe!  20 tot 24 Mei. Wie wil saamgaan. Ingesluit in prys van R5500, vervoer met ons Iveco bussi...
22/03/2024

Ons gaan Kruger Wildtuin toe! 20 tot 24 Mei. Wie wil saamgaan. Ingesluit in prys van R5500, vervoer met ons Iveco bussie, 2 etes per dag, ontbyt en aandete, toegang in die wildtuin en verblyf in die pragtige Jackalberry Ridge in Marloth Park. Laat my weet as jy belangstel. Groete Marietjie sel: 0828511793

Aangesien ons nog lekker koud kry gedurende 2023 se winter, is daar altyd iets om na uit te sien na die yskoue dae, die ...
07/07/2023

Aangesien ons nog lekker koud kry gedurende 2023 se winter, is daar altyd iets om na uit te sien na die yskoue dae, die LENTE en BLOMME tyd in NAMAKWALAND...

Bel vir Marietjie en bespreek jou Namakwaland toer nou.

Datum: 19-27 Augustus 2023 of 2-10 September 2023

Koste: R10 995 per persoon

Wat sluit dit in: Busvervoer, 2 etes per dag en akkommodasie.

Moenie uitmis op hierdie sprokieswêreld wat reg onder ons neuse in ons eie land ontvou gedurende Augustus en September maand nie.

Goeie dag.Is jy lus om Kruger Wildtuin toe te gaan aan die einde van die maand?Skakel vir Marietjie op 082 8511 793 en b...
07/07/2023

Goeie dag.

Is jy lus om Kruger Wildtuin toe te gaan aan die einde van die maand?

Skakel vir Marietjie op 082 8511 793 en bespreek jou plek.

Datum: 31 Julie tot 4 Augustus 2023

Prys: R5975 per persoon

Wat sluit dit in: Bus vervoer, 2 etes per dag, akkommodasie en ingang by die Wildtuin.

Moenie uitmis op hierdie toer nie.

20/06/2023
Hallo Almal ons kuier in Namibie!  Ons soek 'n nuwe pad om ons volgende toer Namibie bietjie op te kikker!!
20/06/2023

Hallo Almal ons kuier in Namibie! Ons soek 'n nuwe pad om ons volgende toer Namibie bietjie op te kikker!!

Hallo Julle, hoop dit gaan goed!  Ons is besig om ons besprekings te finaliseer vir die Blomme, laat my weet wie wil saa...
29/05/2023

Hallo Julle, hoop dit gaan goed! Ons is besig om ons besprekings te finaliseer vir die Blomme, laat my weet wie wil saamgaan.

1ste Blomme toer 19 tot 27 Aug en

2de Blommetoer 2 tot 10 September.

Prys R10995, twee etes, vervoer en verblyf ingesluit.

Die eerste toer bly ons in Piekenierskloof in die berge en die tweede toer bly ons by die see in Club Mykonos.

Mooi bly en groete 🌸🪻

19/01/2023

Hallo Almal, ons het besluit omdat dit 'n nuwe jaar is en ons so moeg is na die Kersseisoen, gaan ons gou 'n biqi rus by Monateng wildsplaas, naby Pretoria.

Ons het 'n baie spesiale prys vir die week, ons gaan net 'n biqi rus en kuier en rondloop, speletjies speel en eet, wie wil saamgaan? Dis verblyf, en etes en vervoer vir 4 nagte vanaf die 20ste tot 24 Februarie, teen die baie spesiale prys van R3950, per persoon.

Kom saam julle gaan dit baie geniet! Laat my asb vandag weet as julle wil gaan, plek is beperk! Mooi dag, vriendelike groete Marietjie 🥰

Hier is 2023 se Toerprogram
29/10/2022

Hier is 2023 se Toerprogram

Na 'n heerlike toer is ons weer terug by d huis!  Hou ons dop vir volgende toere.  Die eerste een wat nou opkom is die A...
11/09/2022

Na 'n heerlike toer is ons weer terug by d huis! Hou ons dop vir volgende toere. Die eerste een wat nou opkom is die Azalea toer wat 20 September vertrek! Kontak my as jy wil saamgaan

Nog net een plek beskikbaar op die Blomme Toer van 28 Aug tot 03 Sept. Spring gou en bespreek jou plek saam Yamonate Toe...
25/07/2022

Nog net een plek beskikbaar op die Blomme Toer van 28 Aug tot 03 Sept.
Spring gou en bespreek jou plek saam Yamonate Toere.

28 Aug tot 03 September 2022

Koste is R9000 per persoon wat deel en sluit in:
2 etes per dag
Vervoer in semi luukse bus
Verblyf

Skakel nou vir Marietjie op 082 851 1793 om te bespreek.

WILDTUIN TOER 1 - 5 AUGUSTUS 2022R5500 PER PERSOON WAT DEELSLUIT DIE VOLGENDE IN:VERBLYF, VERVOER, 2 ETES PER DAG EN ING...
07/07/2022

WILDTUIN TOER 1 - 5 AUGUSTUS 2022

R5500 PER PERSOON WAT DEEL

SLUIT DIE VOLGENDE IN:

VERBLYF, VERVOER, 2 ETES PER DAG EN INGANG BY DIE KRUGER WILDTUIN.

SKAKEL GERUS VIR MARIETJIE KORB OP 0828511793 OM JOU PLEK TE BESPREEK.

09/06/2022

BLOMME TOERE 2022

Die blomme Toer (1) 14 tot 20 Aug en (2) 28 Aug tot 3 Sept

Goeiemore, Almal, ons hoop dit gaan baie goed met julle!! Op hierdie kouemore wil ek net hoor, wie wil gaan Blomme kyk? Ons het 2 Ek moet ongelukkig nou bespreek en depositos betaal, om te verseker dat ons, ons blyplek kan vasmaak. Omdat daar so baie mense is wat wil gaan blomme kyk, aangesien almal nou vir 2 jaar ingehok was! Van die plekke waar ons gewoonlik bly is alreeds vol bespreek!Indien jy belangstel, laat my asb weet en dan is 'n deposito van R5000 onmiddellik betaalbaar. Ons moes ongelukkig die Namibiese toer kanselleer, omdat die paaie onbegaanbaar is. Die grondpaaie het so verspoel met d baie reen, en dit help nie om net op die teerpaaie te ry nie🥴. Laat my weet, ons sien uit om julle saam met ons te neem. Marietjie Korb 0828511793

WULDTUIN TOER 1 TOT 5 AUG 2022 Goeiemore alweer!!  Ons het nou nog 'n vinnige toer Wildtuin toe gereel!  Ons gaan in Mar...
09/06/2022

WULDTUIN TOER 1 TOT 5 AUG 2022

Goeiemore alweer!! Ons het nou nog 'n vinnige toer Wildtuin toe gereel! Ons gaan in Marloth Park in baie luukse tente bly, by Jackleberry ridge. Die prys sluit in, verblyf, toegang in die Kruger Wildtuin, 2 etes per dag en vervoer, vir R5500 per persoon. Laat my weet as jy wil saamgaan op 0828511793 Marietjie Korb

12/04/2022

Hello Almal, ons hoop ons gaan die jaar bietjie Botswana toe!! As julle belangstel laat my asb weet, ek moet dringend besprekings doen en moet getalle he! Ons vertrek die 16de Mei en kom tetug op die 22ste. Prys R12 995, per persoon wat deel. Laat my weet as jy wil gaan. Maun, Kasane, Nata en KwaNokeng!

Ons gaan Vic Falls toe, ons doen 'n vlug oor die Delta. Dan gaan ons met 4x4's in die Chobe reservaat in en doen ook 'n sunset cruise op die Chobe rivier . Dit alles sal tussen R3000 en R4000 ekstra wees. Ons sluit dit nie by ons prys in nie omdat van die mense nie alles wil doen nie, dan het hulle alreeds vir dit betaal. Elkeen kies wat hy wil doen en betaal dan daarvoor. Ons kan makorro vaarte ook doen indien iemand sou belangstel.

Ons d**k die gaan 'n baie lekker toer wees. Mooi bly groete André en Marietjie🚌☘️

Address

36 Boshoff Street
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27828511793

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yamonate Toere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yamonate Toere:

Share

Category


Other Travel Agencies in Rustenburg

Show All