As a gorgeous new day dawns…
Beautiful sunrise on this gorgeous day ☀️
With a sunrise such as this, the day can only be perfect 💛🧡❤️
Beautiful June afternoon 🌊
JY VERDIEN DIT!
Beplan jou wegbreek in 2019 deur dit maandeliks af te betaal!!
Betaal 'n deposito en betaal die res maandeliks af om jou heerlike vakansie te verseker.
4 Summer Place is gelëe in Shelly Beach, Kwazulu Natal. Die kompleks word goed versorg en is baie rustig.
Die kompleks spog met die volgende:
* Pragtige swembad
* Klimmeraam vir kinders
* Direkte Strand Toegang
* Tuimeldroër en Wasmasjien reg langs eenheid
* Veilige parkering reg voor eenheid deur
* Sekuriteitswag wat in die nag rondtes maak (Baie goeie sekuriteit).
* Braaigeriewe reg voor eenheid.
Die eenheid self bied die volgende:
* 2 Slaapkamers - Hoofslaapkamer (1 Koningin groote-bed) en 2de Slaapkamer (2 enkelbeddens)
* 2 Badkamers - En-suite met stort en algemen badkamer met bad
* Ten volle toegeruste kombuis met ketel, yskas/vrieskas, toaster, mikrogolf en stoof.
* Slaapbank in sitkamer
* DSTV pakket (net sekere kanale)
* DVD Speler
* Groot stoep wat uitloop oor 'n grasperk
In die area:
Ons is gelëe direk langs die Ski-Boot Klub wat net 'n kort stappie is om die bote te sien uitgaan in die oggend of om 12uur se kant te gaan kyk watter visse die manne uitgetrek het. As julle lief is vir visvang is die strand ook die ideale plek om lyn in te gooi.
Die beroemde Shelly Centre is slegs 'n kort stappie vanaf die eenheid en bied 'n Ster-Kinekor, verskeie restaurante en winkels aan.
Spar is reg oor die straat as jy vinnig iets benodig.
Die eenheid is regtig naby aan alles gelëe maar jy sal dit nooit sê nie want die kalmte van die see wat te hoor is in die eenheid vloei deur die kompleks.
[email protected] of 4 Summer Place FB Blad
4 Summer Place, Shelly Beach
Wouldn't it be nice....
Your dream vacation can now become a reality. 4 Summer Place is the perfect holiday destination for friends and family alike. Please visit our website to look through our gallery, see our Rates & Fees or to send us a direct enquiry.
We are looking forward to accommodating you on the best holiday ever!!
www.summerplaceholiday.com
Don't you wish you were here today? #4SummerPlace