Platdak Selfsorgeenheid

Platdak Selfsorgeenheid Platdak Selfsorgeenheid is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai met slaapplek vir 6 gaste.

Die oopplan-woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en ander geriewe sluit in:
- TV
- DSTV
- Binne braai
- Pool-tafel
- Balkon met buite braai
- Parkeerplek

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste. Trappe van buite bied toeg...
03/01/2023

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste.

Trappe van buite bied toegang tot die woonstel op die eerste verdieping.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het net 'n stort en die ander een is 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea in die oopplan-woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, skottelgoedwasmasjien, asook tee-en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi, DStv, 'n binne braai-area, en pool-tafel in.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n braai-area, en het 'n uitsig oor see. Daar is parkeerplek buite.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon. Daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop kaas, Skulpiesbaai, Viswywers en paling-voer by die Stilbaai-toerismeburo in.

𝗧𝗮𝗿𝗶𝗲𝘄𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟯 (𝗺𝗶𝗻𝗶𝗺𝘂𝗺 𝟮 𝗻𝗮𝗴𝘁𝗲):

1 Persoon R450
2 Persone R720
3 Persone R945
4 Persone R1170
5 Persone R1400
6 Persone R1620

𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟯
❗𝙑𝙤𝙡 𝙗𝙚𝙨𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠❗

𝗞𝗮𝗻𝘀𝗲𝗹𝗹𝗮𝘀𝗶𝗲𝗯𝗲𝗹𝗲𝗶𝗱:
• Meer as 1 maand voor die inkloktyd: 50%van die deposito word terugbetaal.
• Meer as 2 weke voor die inkloktyd: 25%van die deposito word terugbetaal.
• Minder as 2 weke voor die inkloktyd: 0% van die deposito word terugbetaal.



🙂
22/02/2022

🙂

Nicknamed the “Bay of Sleeping Beauty,” the charming seaside town of Stilbaai has attracted a host of visitors, from locals to international travellers eager to soak up the incredible beauty that this charming seaside town provides.

Kom geniet die natuur saam met ons!
25/01/2022

Kom geniet die natuur saam met ons!

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste. Trappe van buite bied toeg...
10/01/2022

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste.

Trappe van buite bied toegang tot die woonstel op die eerste verdieping.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het net 'n stort en die ander een is 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea in die oopplan-woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, skottelgoedwasmasjien, asook tee-en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi, DStv, 'n binne braai-area, en pool-tafel in.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n braai-area, en het 'n uitsig oor see. Daar is parkeerplek buite.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon. Daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop kaas, Skulpiesbaai, Viswywers en paling-voer by die Stilbaai-toerismeburo in.

𝗧𝗮𝗿𝗶𝗲𝘄𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟮:
1 Persoon R315
2 Persone R585
3 Persone R810
4 Persone R1035
5 Persone R1215
6 Persone R1395

𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟮 - 𝗝𝗮𝗻𝘂𝗮𝗿𝗶𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟯:
R2200 pn, vir die hele eenheid, (minimum 7 nagte).

𝟭𝟱 𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟮 - 𝟮𝟴 𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟮
❗𝙑𝙤𝙡 𝙗𝙚𝙨𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠❗

𝗞𝗮𝗻𝘀𝗲𝗹𝗹𝗮𝘀𝗶𝗲𝗯𝗲𝗹𝗲𝗶𝗱:
• Meer as 1 maand voor die inkloktyd: 50%van die deposito word terugbetaal.
• Meer as 2 weke voor die inkloktyd: 25%van die deposito word terugbetaal.
• Minder as 2 weke voor die inkloktyd: 0% van die deposito word terugbetaal.

𝗢𝗻𝘀 𝗖𝗼𝘃𝗶𝗱-𝟭𝟵 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗯𝗼𝗿𝗴: 𝘖𝘯𝘴 𝘸𝘢𝘢𝘳𝘣𝘰𝘳𝘨 ’𝘯 𝘷𝘰𝘭𝘭𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘶𝘨𝘣𝘦𝘵𝘢𝘭𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘪𝘳 𝘦𝘯𝘪𝘨𝘦 𝘬𝘢𝘯𝘴𝘦𝘭𝘭𝘢𝘴𝘪𝘦𝘴 𝘸𝘦𝘦𝘯𝘴 𝘯𝘢𝘴𝘪𝘰𝘯𝘢𝘭𝘦 𝘣𝘦𝘱𝘦𝘳𝘬𝘪𝘯𝘨𝘴 𝘰𝘱 𝘳𝘦𝘪𝘴 𝘸𝘢𝘵 𝘫𝘰𝘶 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘷𝘢𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘳𝘩𝘰𝘶 𝘰𝘮 𝘫𝘰𝘶 𝘣𝘦𝘴𝘱𝘳𝘦𝘬𝘪𝘯𝘨 𝘵𝘦 𝘨𝘦𝘣𝘳𝘶𝘪𝘬.


𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste. Trappe van buite bied toeg...
29/07/2021

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste.

Trappe van buite bied toegang tot die woonstel op die eerste verdieping.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het net 'n stort en die ander een is 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea in die oopplan-woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, skottelgoedwasmasjien, asook tee-en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n binne braai-area, en pool-tafel in.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n braai-area, en het 'n uitsig oor see. Daar is parkeerplek buite.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon. Daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop kaas, Skulpiesbaai, Viswywers en paling-voer by die Stilbaai-toerismeburo in.

𝗧𝗮𝗿𝗶𝗲𝘄𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟭:
1 Persoon R300
2 Persone R275 elk
3 Persone R250 elk
4 Persone R225 elk
5 Persone R200 elk
6 Persone R185 elk

𝟭𝟮 𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟭 - 𝟭𝟬 𝗝𝗮𝗻𝘂𝗮𝗿𝗶𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟮:
❗𝙑𝙤𝙡 𝙗𝙚𝙨𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠❗

𝗞𝗮𝗻𝘀𝗲𝗹𝗹𝗮𝘀𝗶𝗲𝗯𝗲𝗹𝗲𝗶𝗱:
• Meer as 1 maand voor die inkloktyd: 50%van die deposito word terugbetaal.
• Meer as 2 weke voor die inkloktyd: 25%van die deposito word terugbetaal.
• Minder as 2 weke voor die inkloktyd: 0% van die deposito word terugbetaal.

𝗢𝗻𝘀 𝗖𝗼𝘃𝗶𝗱-𝟭𝟵 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗯𝗼𝗿𝗴: 𝘖𝘯𝘴 𝘸𝘢𝘢𝘳𝘣𝘰𝘳𝘨 ’𝘯 𝘷𝘰𝘭𝘭𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘶𝘨𝘣𝘦𝘵𝘢𝘭𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘪𝘳 𝘦𝘯𝘪𝘨𝘦 𝘬𝘢𝘯𝘴𝘦𝘭𝘭𝘢𝘴𝘪𝘦𝘴 𝘸𝘦𝘦𝘯𝘴 𝘯𝘢𝘴𝘪𝘰𝘯𝘢𝘭𝘦 𝘣𝘦𝘱𝘦𝘳𝘬𝘪𝘯𝘨𝘴 𝘰𝘱 𝘳𝘦𝘪𝘴 𝘸𝘢𝘵 𝘫𝘰𝘶 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘷𝘢𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘳𝘩𝘰𝘶 𝘰𝘮 𝘫𝘰𝘶 𝘣𝘦𝘴𝘱𝘳𝘦𝘬𝘪𝘯𝘨 𝘵𝘦 𝘨𝘦𝘣𝘳𝘶𝘪𝘬.


Children's paradise!
28/07/2021

Children's paradise!

Wow Langpad Photography - great holiday snaps in Stilbaai!
06/02/2021

Wow Langpad Photography - great holiday snaps in Stilbaai!

Daar is altyd iets lekker om te doen in Stilbaai 😉
25/01/2021

Daar is altyd iets lekker om te doen in Stilbaai 😉

Find activities, accommodation and businesses in Stilbaai, Garden Route, South Africa

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste. Trappe van buite bied toeg...
22/01/2021

𝗣𝗹𝗮𝘁𝗱𝗮𝗸 𝗦𝗲𝗹𝗳𝘀𝗼𝗿𝗴𝗲𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 is 'n gerieflike woonstel in Stilbaai. Dit het slaapplek vir 6 gaste.

Trappe van buite bied toegang tot die woonstel op die eerste verdieping.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het net 'n stort en die ander een is 'n volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea in die oopplan-woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, asook tee-en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n binne braai-area, en pool-tafel in.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n braai-area, en het 'n uitsig oor see. Daar is parkeerplek buite.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon. Daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop kaas, Skulpiesbaai, Viswywers en paling-voer by die Stilbaai-toerismeburo in.

𝗧𝗮𝗿𝗶𝗲𝘄𝗲 𝟮𝟬𝟮𝟭:
1 Persoon R300
2 Persone R275 elk
3 Persone R250 elk
4 Persone R225 elk
5 Persone R200 elk
6 Persone R185 elk

𝗣𝗮𝗮𝘀𝗻𝗮𝘄𝗲𝗲𝗸:
'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte word vereis.

𝟭𝟲 - 𝟮𝟰 𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟭:
R2000 per nag vir die hele eenheid.
(Minimum-verblyftydperk van 7 nagte gedurende hoogseisoen)

𝗞𝗮𝗻𝘀𝗲𝗹𝗹𝗮𝘀𝗶𝗲𝗯𝗲𝗹𝗲𝗶𝗱:
• Meer as 1 maand voor die inkloktyd: 50%van die deposito word terugbetaal.
• Meer as 2 weke voor die inkloktyd: 25%van die deposito word terugbetaal.
• Minder as 2 weke voor die inkloktyd: 0% van die deposito word terugbetaal.

𝗢𝗻𝘀 𝗖𝗼𝘃𝗶𝗱-𝟭𝟵 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗯𝗼𝗿𝗴: 𝘖𝘯𝘴 𝘸𝘢𝘢𝘳𝘣𝘰𝘳𝘨 ’𝘯 𝘷𝘰𝘭𝘭𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘶𝘨𝘣𝘦𝘵𝘢𝘭𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘪𝘳 𝘦𝘯𝘪𝘨𝘦 𝘬𝘢𝘯𝘴𝘦𝘭𝘭𝘢𝘴𝘪𝘦𝘴 𝘸𝘦𝘦𝘯𝘴 𝘯𝘢𝘴𝘪𝘰𝘯𝘢𝘭𝘦 𝘣𝘦𝘱𝘦𝘳𝘬𝘪𝘯𝘨𝘴 𝘰𝘱 𝘳𝘦𝘪𝘴 𝘸𝘢𝘵 𝘫𝘰𝘶 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘷𝘢𝘯 𝘸𝘦𝘦𝘳𝘩𝘰𝘶 𝘰𝘮 𝘫𝘰𝘶 𝘣𝘦𝘴𝘱𝘳𝘦𝘬𝘪𝘯𝘨 𝘵𝘦 𝘨𝘦𝘣𝘳𝘶𝘪𝘬.

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon. Daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visva...
22/01/2021

Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige lagoon. Daar is talle doendinge soos stap, voëlkyk, watersport, visvang en rotspoele. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop kaas, Skulpiesbaai, Viswywers en paling-voer by die Stilbaai-toerismeburo in.

Address

51 Bergroos Laan
Stilbaai
6674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Platdak Selfsorgeenheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share


Other Vacation Home Rental in Stilbaai

Show All