![BUSHCAT KRY 'N NUWE BAADJIE!!! 'N SUN SHADE OM HIERDIE WARMTE TE BLOK SODAT JULLE HEERLIK IN DIE KOELTE OP JUL STOEP KAN...](https://img5.travelagents10.com/297/299/1191537892972993.jpg)
04/02/2025
BUSHCAT KRY 'N NUWE BAADJIE!!!
'N SUN SHADE OM HIERDIE WARMTE TE BLOK SODAT JULLE HEERLIK IN DIE KOELTE OP JUL STOEP KAN SIT EN DIE UITSIG KAN GENIET.....AL IS DIT HOE WARM 🎊🎊🎉🎉
EN JY IS GELUKKIG....BUSHCAT IS NOG BESKBAAR VIR HIERDIE NAWEEK : 7-9 FEBRUARIE !
Hier is dit ALTYD VAKANSIE & ALTYD 'n braai dag🔥🥂
Hier is soveel opsies om van te kies by ons winkeltjie: verskeie worse, sosaties, choppies, matured beef sirloin& rump & T-bone. Heerlike ingelegde slaaie en vars gebakte sourdough blik broodjies & nog vele meer opsies om van te kies. Kom kry jou plaas eiers by ons. En ons greenhouses & hot houses se groentes is nou op volle dreef !
Hier is soveel kosse en drinkgoed om van te kies; te veel om op te noem!
Ons is 25km buitekant Swellendam, in die rigting van Heidelberg. So vat 'n bietjie af en kom kuier by ons ; kom skop daai skoene uit & laat die lyf rus met n glasie vonkelwyn in jou eie wood-fired hot tub op jou eie stoep🥂
Kom skakel 'n bietie af by ons in die bos; met sonkrag!!!
Vergeet van tyd & kom geniet die stille natuurskoon, met 'n uitsig oor die berge en die helderste sterre in die nag🌟 En bring jou woef saam; BUSHCAT is troeteldiervriendelik🐾
ONTHOU: JY KRY ONS DUBBELE SOMERS AANBOD KOMPLIMENTÊR AS JY DIREK BY ONS BESPREEK
Bespreek DIREK BY ONS VIR 2 OF 3 NAGTE & KRY:
15% AFSLAG OP DIE AKKOMMODASIE TARIEWE PLUS ONS LENTE AANBOD GRATIS BY:
Die aanbod sluit in:
1x FLAVOURED / NEUTRAL COLD PRESSED GRAPESEED OIL of 1 pak plaas wors;
1X THAT FOOD NATURAL SPICE GRINDERS / RUBS
1X ELANA'S konfyte / marmelades
1X VAN ons plaasvars ingelegde slaaie / chutneys
Jy kan 1 bottel wyn , sherrie, hanepoot, non- alcholic shampanje OF 1 bottel Laharnas Olywe kom kies
OF ONS LANGTERMYN VERBLYF OPSIE:
Bespreek 4 nagte of meer & kry 25% afslag op akkommodasie tariewe PLUS ons SOMERS AANBOD by.
Al ons selfsorgeenhede is off the grid. Als werk op solar.
VIR BESPREKINGS:
Email: [email protected]
Whatsapp: 064 177 3946
https://asjas1043.wixsite.com/believers-destiny