Swartruggens Dam & Karavaanpark

Swartruggens Dam & Karavaanpark Swartruggens Dam Caravan Park overlooks part of the Elandsriver Anglo Boer War Battlefield. Caravan stands are available under shady bosveld trees.
(3)

In the bushveld of the North West Province lies Swartruggesns Dam Caravan Park, a convenient sanctuary where you can experience a slice of undisturbed Africa close to home. Swartruggens Dam Caravan Park is situated about 60km away from Rustenburg towards Zeerust on the N4. Tenting, showers, electricity and ablution facilities are available. This malaria-free destination is home to a wide variety o

f animals, more than 200 species of birdlife have been recorded. The Dam area is a bird watchers' paradise where you will find the majestic fish eagle along with several other species of eagle and countless other birds flourishing in the natural surroundings. South Africa is wonderfully diverse when it comes to fishing, numbers of fish and fish species. With over 145 common inland or freshwater fish the country is the perfect destination for fresh water fishing.

20/01/2024
19/01/2024

Dis we tyd vir die dop en dam kontak dawie 0721728646

26/07/2023

Not wrong.

23/03/2023

ons benodig kos stalletjies vir die dop en dam wie weet van wie

10/03/2023
nou het ons whatsapp dat jule ons vinager in die hande kan kry
05/03/2023

nou het ons whatsapp dat jule ons vinager in die hande kan kry

kom en geniet die lang naweek saam ons
15/04/2022

kom en geniet die lang naweek saam ons

mooi was nog nooit lelik nie
19/01/2022

mooi was nog nooit lelik nie

klein mannetjies,groot visse!!
19/01/2022

klein mannetjies,groot visse!!

24/09/2021

more is dit ons vlot komp. ek sal live gaan om jule almal op hoogte te hou

so mooi kan mos net nog mooier kry
17/09/2021

so mooi kan mos net nog mooier kry

05/09/2021

oky dit gaan as volg

Swartruggens Dam & Karavaanpark vlot kompetiesie
september 25st saterdag

om jou vlot in te skryf saam jou span is R400 nou dit sluit in die volgend
jou span kan tussen 6 tot 8 spanlede wees saam twee voertye
as da nog mense saam kom vir ondersteuning word da dag vooie betaal wat dan R30 pp is

oky die reels is asvolg

geen moters nie!
geen kinders op die vlot onder 13jaar oud nie
livejackeds is n MOET!!!!
jou dromme wat jy gebruik moet skoon wees en reg geseel wees
geen drank word toe gelaat op die vlot nie
jou vlot sal getoets word en na gekyk word deur die ons span

Kontak oom dawie op 0721728646 vir meer inligting dankie

groete swartruggens dam

plek raak lekker groen
01/09/2021

plek raak lekker groen

18/08/2021
18/08/2021

wat d**k jule van n vlot komp. lat los jule comments en dan kyk ons

Address

Swartruggens

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

0721728646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swartruggens Dam & Karavaanpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swartruggens Dam & Karavaanpark:

Videos

Share

Category


Other Swartruggens travel agencies

Show All