![Dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. "ek wil net se baie dankie aan Stefan en Alta vir d wonderlike ...](https://img3.travelagents10.com/061/527/581818840615278.jpg)
12/12/2022
Dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry.
"ek wil net se baie dankie aan Stefan en Alta vir d wonderlike gas vryheid by SkipSkop chalets,was een aand maar almal van ons wat daar was het d beste slaap en rus gehad al was dt net vir een aand,diens 5sterre vi jle hoor,plekke was baie netjies gewees,weereens dankie jle*****Regan Williams"
Baie dankie Regan en span, ons sien uit daarna om jul weer by ons te akkommodeer.
Skipskop Chalets
072 770 5669