
31/10/2024
Baie dankie Die Burger vir die geleentheid
Son, see en en somervakansie is die eerste ding waaraan jy d**k as iemand Kaap Agulhas ophaal in ’n gesprek, maar mense vergeet dat hierdie gebied danksy sy koel klimaat ook uitstekende wyne produseer.