15/11/2024
Ek kry verskriklik baie oproepe van gaste wat Riverhouse-Velddrif verwar met 2 nuwe listings op Booking.com.
Ek is gelukkig nie gelys op Booking.com nie (dalk moet ek).
Die een gastehuis is "River House" en dit is gelee teen die kanaal in Port Owen en dan weer die ander "Riverhouse" wat ook Berg Rivier uitsig het maar meer vlei uitsig. Riverhouse-Velddrif bestaan al vanaf 2008 en is by die Toerisme Gradering geregistreer sedert dan.
Ek vermoed dat RIVER HOUSE en ook RIVERHOUSE nie stergradering het en/of by SARTG (Suid-Afrikaanse Raad vir Toerisme Gradering) geregistreer is.
Ek wil net attend maak dat Riverhouse-Velddrif reg voor by die "Net-Vissers" en Port Owen Jetty op die Berg Rivier-wal gelee is by die area wat genoem word Rooibaai.
Eigelaar straat loop "dood" teen die rivier ....en dis waar ons is.
Ek wil my verstout om te noem dat enige navraag wat na my toe kom en ek kan dit akkommodeer, sal ek met die grootste liefde help.
Ekk neem geen verantwoordelikheid vir besprekings wat verlore gaan vir die ander 2 gastehuise omdat hulle gebruik maak van Blanding en die woord Riverhouse-Velddrif gebruik om verwarring te skep.
Whether you’re looking for hotels, homes, or vacation rentals, you’ll always find the guaranteed best price. Browse our 2,563,380 accommodations in over 85,000 destinations.