Ons Toerbroers vellies is soooooooo gemaklik, jy kan hulle tot by die see dra!
Kry jounne in jou skoen grote, afgelaai by jou huis of bestel hom terwyl jy op toer is by een van ons ToerBroers Aanlyn gidse.
Epos [email protected] vir bestellings as jy
graag jounne nou wil he!
Daar is dames en mans opsies beskikbaar.
Is jy so opgewonde om op vakansie te gaan dat jy nie op jou voete kan bly nie! Ons is β¦.. hierdie jaar was julle jaar en volgende jaar gaan julle groter!!!
Joh joh johβ¦.. ons gaan baljaar!!!!!
Hello wΓͺred!!!
#vakansies #wereldreis #toerbroers #afrikaans #dislekker #wantonskan #disalles #desember
πΈsheldricktrust
Jy het al die kalwe ontmoet - die renoster kinders - ons Aanlyn winkel laat jou nou toe om maandeliks eenmalig (meer as jy sou wou) vir hulle melk te koop, soos jou sak dit goed pas.
Jy ken hulle by die naam. Meeste van julle het die laaste 24 maande 5 van hulle van kalf na renoster geneem en lat groei!
Ons het nog 3 wat op melk moet wees⦠as dit jou goed vind. Kan jy vir hulle koop as Štiende of Šbydrae op die skakel hieronder.
Kode vir 10kg is TBC10
Kode vir 20kg is TBC20
ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»ππ»
https://kooptoerbroers.company.site/
Julle ALMAL ken die Toerbroers Skilpadjie tjor!!!
βΌοΈβΌοΈKYK HIERβΌοΈβΌοΈ
πDIE VIDEO IS MAL SNAAKSπ
Ons nuwe karretjies kom nou en hulle is bloedrooi! WONDER WIE GAAN HULLE EERSTE SPOT!!
So lekker cheeky soos die een in die βThe Lost Cityβ fliek wat tans in cinema hardloop.
JY KAN OOK NOU EEN BESIT:
Gebruik verwysing - Toerbroers wanneer inskakel!
π΄Finansiering is beskikbaar by enige bank
π΄Prys goedkoper as jou vrou se skoenne
π΄Petrol verbruik is 35km per liter
π΄Waarborg is 2 jaar/ 20 000km
π΄Goeie Afrikaanse diens
π΄219cc 30km/L 5spoed ratkas βfuel injectionβ
π΄Berg spasie 15L voor, agter sitplek spasie 150L
π΄Binne het hy waaier verkoeling
π΄Radio en vir ekstra plesier Ε afstands beheer skakelaar (remote)
Skakel die Pretoria Montana tak vir die beste diens: Deon Benade 0723926393
Dis Ε werklike plesier!
As ons by die huis is in die Kruger Nasionale Park bly (staff village) dan is daar snaakse goed wat Šmens betas, lek en liefde gee. Ons gee nie om nie⦠sou jy?
Ons het gebraai β¦ en die knaap het uit die boom gekom en kom sΓͺ - HELLO - !
Jy al gehoor van die wit OLIFANT in die kamer?
Daar is min goed soooooooo mooi soos Namibia, Etosha. Ja as jy hom eenkeer gesien het, het jy hom gesien. Maar ons vind dat Ε tweede, 6de of selfs 14de keer Ε ander wit gerdoggie mag oplewer en dis elke liewe keer lekker!
By Toerbroers Kampus gee ons julle net die beste van die beste. Ons maak seker jy leer van die bekende groot 5, alle wild en dan slange tot die snaakste βfakersβ in die veld!
Tim Baynham is die lektor wat slang interaksie gaan aanbied. Jy gaan met verskeie slange werk, hanteer en leer om hulle van mekaar te ken.
Hieronder het ons Ε groot βfakerββ¦.. hy lyk dalk gevaarlik, maar het nie eens tande nieβ¦glad geen gif nieβ¦
Kan jy raai wat dit is? Jy is reg dis Ε gewone eiervreter!
π·Wildlife Safety Solutions
#afrikaans #suiderlikeafrika #olpejeta #toerinafrikaans #toerbroers #toer #afrikaansislekker #godisgroot #swartrenoster #renoster #tydskriflewe #kenia #krugernationalpark #swaziland #fotovandiedag #namibia #mozambique #travelphotography #vlogger #blogger #vloggerlife #olifant #zambesi #victoriafalls #zambia #zimbabwe #travel
Die loop toe sommer so voor ons huis verby?
βΌοΈβΌοΈOns wou gaan draf βΌοΈβΌοΈ
Ons bly hier in die staff huis in Skukuza, Ε plek waar ons veilig is en ons gesin kan geniet, en net buite die huis loop die hyenas, luiperd, olifante, buffelsβ¦.
Hoop die mense wat in Skukuza kamp bly het dieselle gesien.
Dis hemel op aarde!
Have you picked up your copy of the Wedding Guide 2022, now available at all major retailers. Look out for our advert on virtual weddings