Holiday accomodation with a seaview.

Holiday accomodation with a seaview. Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Holiday accomodation with a seaview., Vacation Home Rental, Reebok.
(2)

25/10/2021
Moenie uitmis nie..!! Desember nog beskikbare datums!🏖
08/10/2021

Moenie uitmis nie..!! Desember nog beskikbare datums!🏖

Bring die Familie, vergeet van baadjies en warm tee..!!⛄️🫖 Die somer is oppad en almal kruip nader aan die see!!☀️🏖Wonde...
19/09/2021

Bring die Familie, vergeet van baadjies en warm tee..!!⛄️🫖
Die somer is oppad en almal kruip nader aan die see!!☀️🏖

Wonder waar jy sal bly?

Volg die reënboog wat roep tot op dìe heerlike stoep!!! 🌈

34 Grysbok str, Reebok

Epos gerus vir meer inligting: [email protected]

Sien jy ook uit na die skoolvakansie..? 🏖Dis amper tyd vir n vinnige en lekker uitruskans, kom geniet dit met n view en ...
07/04/2021

Sien jy ook uit na die skoolvakansie..? 🏖Dis amper tyd vir n vinnige en lekker uitruskans, kom geniet dit met n view en die geraas van die see op jou stoep!!
Bespreek nou via email [email protected]

* 1ste eenheid: 4x slaapkamers, 2x badkamers, kombuis en leefarea!
* 2de eenheid: 2x slaapkamers, 1x badkamer, kombuis en leefarea!

Desember is om die draai en ons het nog n paar daggies oop..! 🏖Kom geniet die uitsig vanuit nog n groter eenheid nou bes...
02/11/2020

Desember is om die draai en ons het nog n paar daggies oop..! 🏖Kom geniet die uitsig vanuit nog n groter eenheid nou beskikbaar!! Epos ons vir meer inligting.. [email protected]

Die Mostert-Wegner Families sien uit om ons ‘Huisie by die see’ met jou te deel..!! 🏖Moenie te lank wag nie..! Bespreek ...
04/08/2020

Die Mostert-Wegner Families sien uit om ons ‘Huisie by die see’ met jou te deel..!! 🏖Moenie te lank wag nie..! Bespreek nou jou datums vir die lekker somersmaande wat voorle!!

Vir meer navrae of besprekings epos ons by [email protected]

•Beautiful Self Catering Accomodation•Enjoy a relaxing holiday at affordable prices.For more info : grysbok34@gmail.com
08/03/2020

•Beautiful Self Catering Accomodation•

Enjoy a relaxing holiday at affordable prices.
For more info : [email protected]

Soek jy verblyf vir díe uitstappie: PAASMARK 2020.🐰Vandag oor presies 10dae maak die deure oop van Hartenbos se gewilde ...
04/03/2020

Soek jy verblyf vir díe uitstappie:

PAASMARK 2020.🐰

Vandag oor presies 10dae maak die deure oop van Hartenbos se gewilde uitpak mark in die GROOT WIT TENT! Kom besoek ons op die hoek van Onderbos en Kamassiestraat elke dag vanaf 09:00 tot 18:00. Datums is vanaf 14 Maart tot 29 Maart. Moenie tyd mors nie. Maak seker jy mis nie uit op die mooiste en lekkerste handgemaakte produkte nie.
Kaart fasiliteite beskikbaar.

28/02/2020

Please use our email address for any communication and inquiries..!
[email protected]

Two bedroom, one bathroom holiday home to rent! Fully equipt self service unit! Beautiful sea view from the balcony and ...
28/02/2020

Two bedroom, one bathroom holiday home to rent! Fully equipt self service unit! Beautiful sea view from the balcony and bedroom!
Walking distance to the beach, lovely quiet neighbourhood just outside of Hartenbos, Western Cape

View from the balcony!
28/02/2020

View from the balcony!

Address

Reebok
6503

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Holiday accomodation with a seaview. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Holiday accomodation with a seaview.:

Share


Other Vacation Home Rental in Reebok

Show All