Moos’e Lekker

Moos’e Lekker Cozy sea cottage in Reebok, Western Cape.

Desember 2019 het ons in die huis ingetrek van Johannesburg af terwyl ons na ons huis soek. So hier is die huisie VOL ge...
17/04/2022

Desember 2019 het ons in die huis ingetrek van Johannesburg af terwyl ons na ons huis soek. So hier is die huisie VOL gepak🙈😬

Nog Desember takies gedoen  deur ek en Wayne. 💗Die ou drank kabinet is geverf en die buite badkamer geteel. O ja, en n t...
16/04/2022

Nog Desember takies gedoen deur ek en Wayne. 💗

Die ou drank kabinet is geverf en die buite badkamer geteel. O ja, en n tuin😝

Stadigaan is nog verbeteringe aangebring. Die buite stort en buite toilet was n groot HIT! My Pa het ook alleen die dek ...
16/04/2022

Stadigaan is nog verbeteringe aangebring. Die buite stort en buite toilet was n groot HIT! My Pa het ook alleen die dek verleng wat plek gemaak het vir meer mense om n lekker ronde tafel!

Buite braai aangebou, nuwe kaste en nuwe vensters en skuifdeure wat uitloop op n dek. Die braai is gebou deur Pa Chris e...
16/04/2022

Buite braai aangebou, nuwe kaste en nuwe vensters en skuifdeure wat uitloop op n dek.

Die braai is gebou deur Pa Chris en Oom Kosie Pienaar. Japan en Sous het hulle eerste trip see toe gemaak om te help.

Al die kaste en veranderinge binne in die huis is deur Thinus Venter gedoen.

Die dek is ook deur Thinus en Pa Chris gedoen.

In Junie 2003 is die huis waardeer vir R455 000.

Dit alles het begin 7 January 1997. My Pa het die huis gekoop by Oom Kosie Kriek (Pienaar) vir R110 000 en die oordrag k...
16/04/2022

Dit alles het begin 7 January 1997. My Pa het die huis gekoop by Oom Kosie Kriek (Pienaar) vir R110 000 en die oordrag kostes was R75. Die transformasie van toe tot nou is…. Wel glad nie sleg nie🤩😬

16/04/2022
16/04/2022
07/04/2022

Welkom by Moos'e Lekker se FB blad. Die huisie is terug in 1997 gekoop deer Chris Smith en het vele heerlike vakansie pret verskaf aan ons familie en vriende. Die huisie was oorspronklik nie uitverhuur nie, maar saam met die jare het dinge ook verander en is ons bereid om die stukkie hemel te deel met mense wat die skoonheid en vriedelikheid van die kusdorpie Reebok wil ontdek. Ek het die blad geskep om fotos en pryse te deel om dit makliker te maak vir mense om te sien wat Moos'e Lekker kan bied.

Ons hoop om julle gou te sien.

03/04/2022

Address

Reebok

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moos’e Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Moos’e Lekker:

Share


Other Vacation Home Rental in Reebok

Show All