Die Damhuisie

Die Damhuisie Besprekings slegs op whatsapp . All bookings will be accepted via WhatsApp only. Selfsorg huisie

Naweek nog beskikbaar
30/07/2024

Naweek nog beskikbaar

Casa Myka beskikbaar naweek 19 Julie 2024
17/07/2024

Casa Myka beskikbaar naweek 19 Julie 2024

  Kom trotseer die koue, met 'n lekker vuurtjie en n wyntjie. Naweek nog oop.
10/07/2024

Kom trotseer die koue, met 'n lekker vuurtjie en n wyntjie. Naweek nog oop.

       Spesiale tarief vir Julie, kom luister na koue, by 'n knertsende vuurtjie.
07/07/2024

Spesiale tarief vir Julie, kom luister na koue, by 'n knertsende vuurtjie.

Naweek beskikbaar 5-7 Julie
03/07/2024

Naweek beskikbaar 5-7 Julie

Nog 'n wonder
25/06/2024

Nog 'n wonder

Ons gaste vra gereeld waar die helder skoon water in ons dam vandaan kom. Die oorsprong van die Damhuisie se damwater is die Oog van Gerhard Minnebron. Hierdie bron of fontein lewer 'n konstante vloei van +/- 61 mega liter water per dag. Die groot vraag is waar kom die water vandaan?
Aan die Oostekant van die bron, is 'n reeks randjies bekend as Gatsrand, wat uit dolomietiese gesteentes bestaan en dit is die mees logiese verklaring waar die water vandaan kom.
In 1962 het Department waterwese 'n kanaal gebou wat vandag nog die boere van water voorsien. Die water temperatuur van die Oog bly konstant 16 grade celsius winter en somer.
Net so klein bietjie inligting van ons omgewing.
Foto van Die Oog. Dit is op privaat grond en kan ongelukkig nie besoek word nie

Casa Myka beskikbaar 22 en 29 Junie 2024Sop en Suurdeeg brood ingesluit.
17/06/2024

Casa Myka beskikbaar 22 en 29 Junie 2024
Sop en Suurdeeg brood ingesluit.

Heerlike winter kuiers by die kaggel. Afslag op alle tariewe vir winters
07/06/2024

Heerlike winter kuiers by die kaggel. Afslag op alle tariewe vir winters

Beskikbaar 7-9 Junie
04/06/2024

Beskikbaar 7-9 Junie

Naweek 7- 9 beskikbaar vir afslag slegs R 1900 Vrydag tot Sondag. Suurdeeg brood met sop of Vetkoek met maalvleis vir 4
31/05/2024

Naweek 7- 9 beskikbaar vir afslag slegs R 1900 Vrydag tot Sondag. Suurdeeg brood met sop of Vetkoek met maalvleis vir 4

Naweek beskikbaar 24-25 Mei
22/05/2024

Naweek beskikbaar 24-25 Mei

22/05/2024
Winter is hier, kom geniet die draai van die seisoen, spesiale aanbiedinge, kontak my 0828850004
21/05/2024

Winter is hier, kom geniet die draai van die seisoen, spesiale aanbiedinge, kontak my 0828850004

        Bespreek hierdie naweek, kry gratis "sourdough" klas en gratis beginners pakkie.Book this weekend for a free sou...
06/05/2024


Bespreek hierdie naweek, kry gratis "sourdough" klas en gratis beginners pakkie.

Book this weekend for a free sourdough class experience and a starter pack.

02/05/2024
02/05/2024

Naweek 3 Mei beskikbaar.

26/04/2024

      Naweek, beskikbaar teen verlaagde tariewe.
25/04/2024

Naweek, beskikbaar teen verlaagde tariewe.

Naweek teen afslag prys
23/04/2024

Naweek teen afslag prys

      Kom geniet ons uitsig, stilte en vars plaas lug. Bring jou viervoet kinders saam.
09/04/2024

Kom geniet ons uitsig, stilte en vars plaas lug. Bring jou viervoet kinders saam.

April is hier, laaste maand van lekker warm weer, kom kuier, kom braai en geniet die son
03/04/2024

April is hier, laaste maand van lekker warm weer, kom kuier, kom braai en geniet die son

18/03/2024

Naweek beskikbaar 22 Maart kom kuier.

       Kom kuier en bestel jou egte Suurdeeg brood uit die oond. Vetkoek soos Ouma sin. Familie tyd, kosbaar en so nodig...
12/03/2024

Kom kuier en bestel jou egte Suurdeeg brood uit die oond. Vetkoek soos Ouma sin. Familie tyd, kosbaar en so nodig.

    Naweek beskikbaar 8-9 Maart
07/03/2024

Naweek beskikbaar 8-9 Maart

      Maart maand, op die draai van die seisoen, kom kuier en geniet ons rustige, sielsvereikende omgewing.
05/03/2024

Maart maand, op die draai van die seisoen, kom kuier en geniet ons rustige, sielsvereikende omgewing.

Address

Potchefstroom
2531

Telephone

+27828850004

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Damhuisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Vacation Home Rental in Potchefstroom

Show All

You may also like